# Build One South Africa sê Suid-Afrikaanse belastingbetalers moenie gedwing word om president Cyril Ramaphosa se persoonlike regsaak teen die Artikel 89-paneelverslag oor die Phala Phala-sage te betaal nie. Die president het ʼn aansoek by die Wes-Kaapse Hooggeregshof ingedien om die verslag te hersien en tersyde te stel, en enige optrede van die Nasionale Vergadering […]
# The World Health Organisation says the Democratic Republic of Congo’s Ituri province is not only the epicentre of the deadly Ebola outbreak, but also one of the areas hardest hit by acute hunger. According to the Integrated Food Security Phase Classification’s latest data, across Ituri, North Kivu, South Kivu, and Tanganyika, nearly ten million […]
# Build One South Africa says South African taxpayers should not be forced to fund president Cyril Ramaphosa’s personal legal defence against the Section 89 independent panel report into the Phala Phala saga. The president has filed an application to the Western Cape High Court, urging that it review and set aside the report, and […]
# Rugby: Die Stormers se Projek 2029 het stukrag gekry met die terugkeer van die Springbok-puntemasjien Cheslin Kolbe. Die projek mik daarna om die span te posisioneer om die Kampioenebeker die eerste keer te wen. Die direkteur van rugby, John Dobson, sê hulle waardeer Kolbe se finansiële opoffering om na Kaapstad terug te keer, want […]
# AfriForum sê owerhede moet dringend ‘n duidelike veiligheidsplan vir die Krugerwildtuin instel na die moord op ‘n egpaar van Mosselbaai. Die organisasie vra sterker patrollies, vinniger noodreaksiestelsels en verbeterde kommunikasiekanale vir besoekers. Hy het ook aangebied om te help met hommeltuigmonitering om sekerheids-maatreëls te verbeter. Woordvoerder Lambert de Klerk sê dringende optrede is nodig […]
# AfriForum says authorities must urgently implement a clear safety plan for the Kruger National Park following the deaths of a Mossel Bay couple in the park. The organisation calls for stronger patrols, faster emergency response systems, and improved communication channels for visitors. It has also offered to assist with drone surveillance to help improve […]
# Rugby: The Stormers’ Project 2029 gained momentum with the signing of Springbok points machine Cheslin Kolbe. It is aimed at positioning the team to win the Champions Cup for the first time. Director of rugby John Dobson says they highly appreciate Kolbe’s financial sacrifice in order to be able to return to Cape Town, […]
# Business Leadership South Africa sê munisipaliteite se skuld van meer as 130-miljard-rand skep vir Eskom die grootste risiko en is die grootste struikelblok op die pad na finansiële herstel. Die kragverskaffer het ʼn volle jaar gelede laas beurtkrag ingestel wat ʼn groot verbetering is op die situasie drie jaar gelede toe die land 300 […]
# Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, sê hy het die Leër opdrag gegee om aanvalle teen die Irans-gesteunde Hizbollah in Libanon te verskerp. Dit volg ondanks Israel en Libanon se ooreenkoms om die skietstilstand van 45-dae te verleng. Hizbollah het sedert die skietstilstand hommeltuie met plofkoppe op Israelse magte en noord-Israelse dorpe afgevuur waarin […]