# President Donald Trump van Amerika dreig om “streng tariewe” in te stel of handel met die Europese Unie te staak indien Kanada dié blok se eerste assosiaatlid word. Kanada is tans in ʼn handelsoorlog met Amerika gewikkel, wat veroorsaak dat Ottawa nouer ekonomiese en veiligheidsbande met Europa soek. Trump, wat herhaaldelik voorgestel het dat […]
# Die Madlanga-kommissie se eerste verhoor was vandag ʼn jaar gelede. Die kommissie toon vordering met sy ondersoek na misdaad, politieke inmenging en korrupsie in Suid-Afrika se regstelsel. Dit het in 174 dae se verhore 110 mense se getuienis aangehoor, onder andere ʼn kabinetsminister, polisiebeamptes, lede van die Valke, die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie en privaat […]
# US president Donald Trump has threatened to impose “heavy tariffs” or stop trading with the European Union after it proposed that Canada become the bloc’s first associate member. Canada is currently locked in a trade war with the US, pushing Ottawa to seek closer economic and security ties with Europe. Trump, who has repeatedly […]
# The Madlanga Commission today marks one year since its first hearing on this day in 2025, demonstrating progress in its inquiry into criminality, political interference and corruption in South Africa’s criminal justice system. The commission has heard testimony from 110 witnesses over 174 days of hearings, including a cabinet minister, police officers, Hawks, the […]
# Die Saoedi-geleide militêre koalisie sê hy gaan die nodige afskrikmaatreëls instel teen die Irans-gesteunde Jemeense rebellegroep, die Houthi’s. Dit volg nadat ʼn Houthi-hommeltuig gister aan die buitewyke van Islam se heiligste stad, Mekka, afgeskiet is. Dis die eerste keer dat die rebellegroep Mekka teiken sedert ʼn ballistiese missiel in 2017 onderskep is. Die koalisie […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê hy is verlig dat die strafregtelike aanklagte teen die geskorste nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, teruggetrek is. Masemola is aangekla van oortredings van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur. Dit hou verband met die omstrede Medicare24-tender van 228-miljoen-rand. Die nasionale direkteur van Openbare Vervolging, Andy Mothibi, het […]
# The Saudi-led military coalition says it will take necessary deterrent measures against the Iran-backed Yemeni rebel group, the Houthis. This comes after it shot down a Houthi drone yesterday on the outskirts of Islam’s holiest city, Mecca. This was the first time the rebel group targeted Mecca, since a ballistic missile attack was intercepted in […]
# Die Amerikaanse regering het visumbeperkings aangekondig op Suid-Afrikaners wat betrokke is by “regering-ondersteunde diskriminasie” teen Afrikaners en ander minderheidsgroepe. Die beperkings sal van toepassing wees op diegene wat beskou word as verantwoordelik vir beleide of optrede wat grondonteiening sonder vergoeding, rasgebaseerde diskriminasie, of aanhitsing van geweld teen rasse- of etniese minderhede toelaat. Amerika se […]
# Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus sê spelerbestuur is van die uiterste belang te midde van die span se veeleisende reisprogram die afgelope paar weke. Die Bokke berei tans voor vir volgende naweek se eenmalige toets teen die Wallabies in Perth. Die span het gisteraand in Australië aangekom na hul reeks-oorwinning oor die All Blacks in […]