# Tennis: Die wêreld se nommer een Aryna Sabalenka kry die kans om haar Amerikaanse Ope titel te verdedig wanneer sy môre in die eindstryd teen die Amerikaner, Amanda Anisimova te staan kom. Sabalenka van Belarus, wat ‘n stel agter was, het die Amerikaner Jessica Pegula, met 4-6, 6-3, 6-4 geklop. Sabalenka gaan probeer om […]
# Gesondheidsowerhede in die Demokratiese Republiek die Kongo het ʼn uitbreking van die Ebola-virus in die Kasai-provinsie verklaar. In Bulape en Mweka is 28 vermeende gevalle en 15 sterftes, insluitend vier gesondheidswerkers, aangemeld. Die land se vorige Ebola-uitbreking was in April 2022. Die Wêreldgesondheidsorganisasie se streeksdirekteur vir Afrika, Mohamed Janabi, sê hulle is vasbeslote om die […]
# Tennis: World number one Aryna Sabalenka will get the opportunity to defend her US Open title when she takes on American Amanda Anisimova in the women’s final tomorrow. The Belarusian came from a set down to beat American Jessica Pegula, 4-6, 6-3, 6-4. Sabalenka will attempt to become the first player to win consecutive […]
# Solidariteit se minagting-van-die-hof-aansoek het uitgeloop op ‘n tussentydse bevel wat die minister van Werkskepping en Arbeid opdrag gee om in November voor die Johannesburgse Arbeidshof te verskyn. Sy sal moet verduidelik hoekom sy ‘n hofbevel oor rassekwotas in die werkplek verontagsaam het. Anton van der Bijl van Solidariteit sê minister Meth se publikasie van rasseregulasies […]
# Health authorities in the Democratic Republic of the Congo have declared an outbreak of the Ebola virus in the Kasai Province. Twenty-eight suspected cases and 15 deaths, including four health workers, have been reported in Bulape and Mweka. The country’s last Ebola outbreak was in April 2022. The World Health Organisation’s Regional Director for […]
# ActionSA in Gauteng het die LUR van Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, se voorstel dat taxi- en e-taxi operateurs vir werkpermitte moet aansoek doen voordat hulle voertuie koop, gekritiseer. Die party sê die swak-oorweegde voorstel is onprakties én uit pas met die realiteite wat operateurs en passasiers raak. Emma More van ActionSA sê operateurs kan nie […]
# A contempt application by Solidarity has resulted in an interim order, requiring minister of Employment and Labour, Nomakhosazana Meth, to appear before the Johannesburg Labour Court in November. She will be required to explain why she disregarded a court order regarding racial quotas in the workplace. Solidarity’s Anton van der Bijl says minister Meth’s publication of […]
# ActionSA in Gauteng has criticised Transport MEC Kedibone Diale-Tlabela’s suggestion that taxi and e-hailing operators should apply for operating permits before purchasing vehicles. The party says this ill-considered proposal is both impractical and out of touch with the realities faced by operators and commuters alike. ActionSA’s Emma More says operators cannot provide full compliance […]
# Slagoffers van Jeffrey Epstein steun ‘n tweeledige voorstel om al die lêers oor die ontslape veroordeelde seksoortreder vry te stel. Die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers se Oorsigkomitee het Dinsdag 33-duisend bladsye en verskeie video’s oor hom openbaar gemaak. Die meeste van die lêers is egter reeds in die openbare domein. ‘n Slagoffer, Lisa Phillips, […]