# Soccer: The minister of Sport, Arts and Culture, Gayton McKenzie, has confirmed that all 26 Bafana Bafana players have now received their visas and will travel to North America for the World Cup today. The national team was scheduled to leave the country yesterday. However, an administrative visa blunder grounded the squad. The assistant […]
# DA leader Geordin Hill-Lewis says Parliament’s impeachment committee must pursue the truth without fear or favour. Speaking to SABC News, Hill-Lewis said the process is about protecting the values of accountability, ethics and honesty in government rather than any individual or administration. He stressed that all findings must be guided by evidence and that […]
# DA-leier Geordin Hill-Lewis sê die Parlement se ampsklagkomitee moet die waarheid sonder aansien des persoons nastreef. In ‘n onderhoud met SABC Nuus het Hill-Lewis gesê die proses gaan oor die beskerming van die waardes van aanspreeklikheid, etiek en eerlikheid in die regering eerder as enige individu of administrasie. Hy het beklemtoon dat alle bevindinge […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het die belangrike rol van regspraktisyns in die bevordering van grondwetlike waardes, sosiale geregtigheid en gelyke toegang tot geleenthede binne die regsberoep beklemtoon. Kubayi het tydens ‘n byeenkoms van die regsektor in Kimberley, Noord-Kaap, die behoefte aan voortgesette transformasie, inklusiwiteit en regverdige verteenwoordiging regdeur die […]
# Gauteng se LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake en Infrastruktuurontwikkeling, Jacob Mamabolo, het toesigbesoeke afgelê aan gemeenskappe wat geraak word deur Rand Water se beplande instandhoudingswerk. Die werk het verminderde waterdruk en tydelike onderbrekings in dele van Johannesburg en Emfuleni veroorsaak. COGTA-woordvoerder vir Gauteng, Theo Nkonki, sê meer as 300 lede van die […]
# Die DA-leier Geordin Hill-Lewis het ‘n historiese deurbraak vir die party gevier na ‘n oorwinning in Mfuleni, ‘n gemeenskap waar die DA voorheen net een-persent van die stemme gekry het. Tydens die bekendstelling van die party se kieserregistrasieveldtog in Tshwane het Hill-Lewis gesê onlangse verkiesingsoorwinnings in Mfuleni, Everton en Makishamalala is ‘n keerpunt in […]
# Die verdedigende kampioen, Coco Gauff van Amerika, is gister in ‘n skoknederlaag in die derde ronde van die Franse Ope uitgeskakel. Die wêreld-nommer-drie is deur die 28ste gekeurde Anastasia Potapova in drie stelle geklop. Gauff het in haar vorige wedstryde indrukwekkend op die Paryse kleibaan vertoon. Sy het haar veldtog geopen met ‘n oorweldigende […]
# Botsings tussen sokkerondersteuners en polisie regoor Frankryk het tot meer as 400 arrestasies gelei na die oorwinning van Paris Saint-Germain oor Arsenal in die Kampioeneliga-eindstryd. Duisende beamptes is ontplooi om onrus te bekamp wat bus-, trein- en spoordienste in die hoofstad Parys ontwrig het. Vuurwerke en fakkels is afgevuur, terwyl verskeie polisiebeamptes in die […]
# Defending champion Coco Gauff suffered a shocking third-round exit at The French Open yesterday. The American world number three was knocked out by 28th seed Anastasia Potapova in a tense three-set battle. Gauff had previously shown impressive form on the Parisian clay. She opened her campaign with a dominant 6-4, 6-0 victory over Taylor […]