# Tennis: Canada beat host nation Italy 2-1 to win the Hopman Cup for the first time in Bari. Bianca Andreescu got Canada off to a winning start by beating Lucia Bronzetti, 6-2, 6-3. The hosts fought back as Wimbledon quarterfinalist Flavio Cobolli defeated Félix Auger-Aliassime in three sets. It all came down to the doubles, […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê die Sunday Times-artikel, “Young lions get their share”, oor aanstellings op hospitaalrade, is misleidend en deurspek met foute. Die artikel beweer minstens agt lede van die ANC-jeugliga is op rade van staatshospitale in die provinsie aangestel. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die bewerings dat raadslede sowat tien-duisend-rand vir […]
# Japan’s prime minister Shigeru Ishiba says he has no plans to quit, despite his coalition party losing its upper house majority in the tightly-contested elections. His Liberal Democratic Party and coalition partner Komeito needed 50 seats to secure the 248-seat upper chamber, in an election in which half the seats were up for grabs, […]
# The Gauteng Health Department says a Sunday Times newspaper article titled “Young lions get their share”, about hospital board appointments, is misleading and is riddled with inaccuracies. The article claims that at least eight ANC Youth League leaders have been appointed to the boards of public hospitals in the province. The department’s spokesperson, Motalatale […]
# Die vakbond Giwusa sê Suid-Afrika benodig ‘n konstruksiebedryf wat ingestel is op sosiale behoeftes en nie op korporatiewe winsbejag nie. Die leier van GIWUSA, Mametlwe Sebei, sê die Raad vir die Geboude Omgewing se bevindings met die instorting van die gebou in George waar 34 mense dood en 28 beseer is, bevestig wat werkers […]
# The General Industries Workers Union of South Africa says South Africa needs a construction industry organised for social needs and not corporate profiteering. GIWUSA leader, Mametlwe Sebei, says the findings of the Council for the Built Environment report into George building collapse that claimed 34 lives and left 28 others injured confirm what workers […]
# Gholf: Scottie Scheffler het Saterdag nader aan sy eerste Britse Ope titel beweeg en ’n voorsprong van vier houe opgebou voor vandag se laaste ronde by Royal Portrush. Die wêreld nommer-een het ‘n gemaklike derde ronde van vier-onder baansyfer, 67 aangeteken, en is nou 14 onder baansyfer vir die toernooi. Scheffler het nou ‘n […]
# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, sê die minister van Polisie, Senzo Mchunu, is nie deur enige hof in die land skuldig bevind of aangekla nie. Mchunu is op verpligte verlof geplaas na verdoemende korrupsie-aansprake oor kriminele aktiwiteite binne die polisie deur die KwaZulu-Natalse provinsiale polisiekommissaris, Nhlahla Mkhwanazi. Mabulula sê Suid-Afrikaners moet die […]
# Rugby: The Junior Springbokke het ‘n 13-jaar droogte gebreek met ‘n kragvertoning in Rovigo, Italië en die Junior All Blacks Saterdagaand met 23-15 in die eindstryd van die Wêreld Rugby Onder-20 Kampioenskap verslaan. Dit is Suid-Afrika se eerste oorwinning sedert 2012 toe ‘n span met spelers soos Handre Pollard, Pieter-Steph du Toit en Steven […]