# Gabon heads to the polls this weekend for its first presidential election since the 2023 military coup that ended the Bongo family’s 56-year rule. Coup leader Brice Oligui Nguema, now transitional president, is running for office, with former-prime minister Alain Claude Bilie By Nze his main rival. Nguema is seen as the frontrunner, backed […]
# Die Parlement se portefeuljekomitee oor Kleinsakeontwikkeling doen ‘n beroep op alle township- en landelike spazawinkeleienaars om voordeel te te trek uit die 500-miljoen-rand se Spazawinkel-ondersteuningsfonds. Die fonds verskaf ondersteuning aan Suid-Afrikaanse township-geriefwinkels in swart besit, insluitend spazawinkels, om hulle deelname uit te brei aan die kleinhandelsektor in townships en landelike gebiede. Die komiteevoorsitter, Masefako […]
# Sokker: Arsenal het Real Madrid met 3-0 verslaan in die eerste deel van die Kampioeneliga-kwarteindronde by die Emirates-stadion in Londen. Declan Rice het twee vryskoppe aangeteken en Mikel Merino het ʼn derde bygevoeg. Dit gee die Gunners ʼn goeie kans om die halfeindronde te haal. In Duitsland het Inter Milan ʼn 2-1-sege oor Bayern Munich behaal […]
# Minstens 79 mense is dood en meer as 200 beseer toe die dak van ‘n ikoniese nagklub in die Dominikaanse Republiek vroeg gisteroggend ineengestort het. Sowat 300 mense was in die Jetset-nagklub in die hoofstad Santo Domingo toe die dak tydens ‘n vertoning van die kunstenaar Rubby Pérez ingetuimel het. ‘n Voormalige Major League […]
# Vier vermeende misdadigers is Dinsdag op die M4-hoofweg naby die ou lughawe buite Umlazi, suid van Durban, in ʼn skietery met die polisie dood. Die verdagtes is vermoedelik aktiewe lede van die Wes-bende wat townships in die noorde van Durban teister. Polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê die verdagtes is deur lede van Misdaadintelligensie, die Inanda-polisie […]
# Die EFF het ‘n aansoek by die Wes-Kaapse Hooggeregshof ingedien om by die DA aan te sluit in sy aansoek vir die uitdaging van die 2025/2026 begroting se fiskale raamwerk ten einde dit onwettig en ongrondwetlik te verklaar. Di fiskale raamwerk is verlede week in die Parlement aanvaar en sluit ‘n 0,5-persent verhoging in […]
# Parliament’s portfolio committee on Small Business Development is urging all township and rural spaza shop owners to take advantage of the 500-million-rand Spaza Shop Support Fund. The fund will provide support to eligible South African black-owned township community convenience shops, including spaza shops, to increase their participation in the townships’ and rural areas’ retail […]
# Soccer: Arsenal stunned holders Real Madrid 3-0 in their Champions League quarterfinal first-leg at the Emirates Stadium in London. Declan Rice scored two free-kicks and Mikel Merino added the third, leaving the Gunners within touching distance of a place in the semifinals. In Germany, Inter Milan recorded a 2-1 victory against Bayern Munich in their quarterfinal […]
# At least 79 people have been killed and more than 200 injured after the roof of an iconic Dominican Republic nightclub collapsed in the early hours of Tuesday morning. About 300 people were inside Jet Set nightclub, in the capital of Santo Domingo, when the roof collapsed during a performance of merengue artist Rubby […]