# Thousands of people were moved to higher ground in the coastal areas of Chile and Argentina after Chilean authorities issued a tsunami warning following a 7.4 magnitude earthquake off the country’s southern coast. The US Geological Survey said its epicentre was 219 kilometres from Ushuaia in Argentina, the world’s most southerly city. The earthquake […]
# Netball: Netball South Africa has defended its governance following Parliament’s grilling over World Cup finances and president Cecilia Molokwane’s suspension. Netball SA have raised questions over unfair treatment and gender-based discrimination on the all-female leadership past finances. Netball SA claims they were pressured to answer complex financial queries on the spot, despite parliamentary rules […]
# SANParke sê dit gaan voort met grondevaluering van brandskade by Silwermyn in die Tafelberg Nasionale Park in die Wes-Kaap. Dit volg na vertragings in die voltooiing van lugopnames weens slegte weer. Verskeie staproetes bly gesluit. Woordvoerder van SANParke, Charles Phahlane, sê die meeste loopbrûe is deur die brand vernietig, en beskadigde relings en roete-penne […]
# Netbal: Netbal Suid-Afrika het sy bestuur verdedig ná skerp ondervraging deur die Parlement oor Wêreldbeker-finansies en die skorsing van president Cecilia Molokwane. Netbal SA beweer hulle is onregverdig behandel en daar was geslagsdiskriminasie teen die vroulike leierskap. Hulle beweer dat hulle onder druk geplaas is om ingewikkelde finansiële vrae dadelik te beantwoord, ten spyte […]
# Die pas aangestelde direkteur-generaal vir Handel, Nywerheid en Mededinging, Simphiwe Hamilton, sê hulle is bewus van moontlike korrupsie in die voorgestelde Hervormingsfonds van 100-miljard-rand. Die regering sê hy dink die fonds sal help om die doeltreffendheid van breedgebaseerde swart ekonomiese bemagtiging se besteding te verbeter. Hamilton sê die struktuur rondom die fonds sal enige […]
# Boks: Suid-Afrika se Kevin Lerena het sy Wêreldboksraad-superligswaargewigtitel behou deur Serhiy Radchenko van Oekraïne in die derde van 12 rondes in die SunBet Arena in Pretoria te klop. Dit is die eerste WBR-wêreldtitelgeveg in Suid-Afrika. Die superligswaargewig-afdeling is tussen die kruisgewig- en swaargewigafdelings om kleiner swaargewigboksers te akkommodeer. Lerena sê hy is verheug oor […]
# Die Verenigde Nasies se Noodverligtingskoördineerder, Tom Fletcher, het Israel se besluit om humanitêre hulp te staak as ʼn wrede, kollektiewe straf teen die Palestynse bevolking beskryf. Geen kos, water of mediese voorraad word sedert 2 Maart toegelaat om die Gaza-strook binne te gaan nie. Dit kom terwyl Israelse magte voortgaan om die gebied te bombardeer […]
# Die GOOD Party sê die Nasionale Vervolgingsgesag moet die sake wat deur die Waarheids- en Versoeningskommissie aanbeveel is met dringendheid vervolg, aangesien hy dit steeds kan doen. President Cyril Ramaphosa gaan ‘n regterlike kommissie van ondersoek aanstel om te bepaal of iemand probeer om die ondersoek of vervolging van misdade te dwarsboom wat die […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het die sinnelose moord op ʼn 30-jarige Oos-Kaapse aanklaer, Elona Sombulula, veroordeel. Sy is vroeër die week in Ngcobo doodgeskiet. Kubayi se woordvoerder, Terrence Manase, sê die minister staan saam met die Nasionale Vervolgingsgesag en alle aanklaers wat dikwels onder moeilike omstandighede voortgaan om die […]