# Soccer: Spain defeated eight-time winners Germany 1-0 to book a spot in their first-ever Women’s European Championship final in Switzerland. Two-time Ballon d’Or winner Aitana Bonmati scored the winning goal in the 113th minute. This is the first time Germany has been eliminated at the semifinal stage of the competition since 1997. Spain will […]
# The National Assembly has adopted the joint report of the portfolio committees on Police, and Justice, and Constitutional Development. The report recommends that an ad hoc committee be established to probe allegations made by KwaZulu-Natal Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi. The ad hoc committee is expected to conclude its investigation within 90 days. Parliament’s Police […]
# KwaZulu-Natal premier Thami Ntuli says he notes the serious allegations made against Health MEC Nomagugu Simelane and Education MEC Sipho Hlomuka. Simelane’s family business, Kwazi-Gugu Investments, allegedly received duplicated payments totalling 1.42-million-rand from the provincial Department of Agriculture. Hlomuka allegedly handpicked service providers for the National School Nutrition Programme, has been tainted by procurement […]
# President Donald Trump sê Amerika het ʼn handelsooreenkoms met Japan bereik en beskryf dit as die grootste ooit. ʼn Tarief van 15-persent sal op Japannese invoere gehef word, wat beter is as die 25-persent wat die president van 1 Augustus af wou instel. Trump het op Truth Social gesê Japan sal ook sy markte […]
# Sokker: Die verdedigende kampioen, Engeland, het deurgedring na die eindstryd van die Europese Vroue-kampioenskap toe hulle Italië in Switserland 2-1 geklop het. Barbara Bonansea het Italië laat voorloop voor Michelle Agyemang die telling gelykop gemaak het. Die plaasvervanger Chloe Kelly het die beslissende doel in bykomende tyd aangeteken. Engeland speel Sondag teen Spanje of […]
# KwaZulu-Natal se LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Thulasizwe Buthelezi, waarsku munisipaliteite om bestaande maatreëls te verskerp om werknemers se welstand en veiligheid te verseker. Msinga-munisipaliteit se brandweerhoof, Khalesakhe Mchunu, is Maandag in sy voertuig doodgeskiet. ʼn Amptenaar van die KwaDukuza plaaslike munisipaliteit, Nokulunga Happiness Mashabane, is verlede maand geskiet. LUR Buthelezi sê […]
# Die vakbondfederasie, Saftu, eis ʼn totale hersiening van die Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerhede se bestuur, en ʼn omkeer van die neiging na sentralisasie en politieke kaping. Dit volg ná die afdanking van die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, weens haar omstrede aanstellings op SETA-rade. Saftu-woordvoerder, Asive Dyani, sê SETA’s moet terugkeer […]
# Die DA eis dat Eskom se raad en bestuurders aan die Parlement rekenskap gee vir die betaling van een-miljard-rand aan die Franse kernkragmaatskappy, Framatome, op grond van ‘n hofbevel. Die hof het bevind Eskom het opdrag gegee dat die vervanging van drie stoomopwekkers by die Koeberg-kernkragsentrale in Kaapstad opgeskort word. Kevin Mileham van die […]
# US president Donald Trump says America has reached a trade deal with Japan, describing it as the largest deal ever made. Japanese imports will face a 15-percent tariff, an improvement on the 25-percent tariff the president threatened to impose from 1st August earlier this month. On a post on Truth Social, Trump says Japan […]