# Israeli Prime Minister Benjamin Netanyahu and U.S. President Donald Trump appeared on Friday to abandon Gaza ceasefire negotiations with Hamas. Both said it had become clear that the Palestinian militants did not want a deal. Reuters reports Netanyahu said Israel was now mulling “alternative” options to achieve its goals of bringing its hostages home […]
# Lindiwe Zulu van die ANC het die voorgestelde Amerikaanse sanksiewetsontwerp teen ANC-leiers as ongelukkig beskryf. Dit volg nadat die Amerikaanse Buitelandse Sakekomitee die Wet op die Hersiening van Bilaterale Betrekkinge tussen die VSA en Suid-Afrika met 34 stemme teen 16 aanvaar het. In ‘n onderhoud met SABC News het Zulu gevra vir dialoog en […]
# Sokker: Ghana het Suid-Afrika gister met strafdoele verslaan om die bronsmedalje by die Afrikabeker-vrouetoernooi met 4-3 te verower nadat die spanne binne die toegelate tyd een elk gelykop by die Stade Larbi Zaouli in Casablanca geëindig het. Nonhlanhla Mthandi het Suid-Afrika se doel in die 45ste minuut aangeteken, wat deur die Ghanese in die […]
# Economic analysts say the 6.3-billion-rand settlement in the Steinhoff scandal marks a key step toward closure. The Reserve Bank has wrapped up its seven-year probe, calling the deal with successor Ibex Group reasonable and justifiable. The funds go to the state, with asset restrictions lifted to allow Ibex’s wind-down. While not fully addressing investor […]
# Soccer: Ghana defeated South Africa 4-3 on penalties to claim the bronze medal at the Women’s Africa Cup of Nations after regulation time ended 1-all at the Stade Larbi Zaouli in Casablanca, yesterday. Nonhlanhla Mthandi scored for South Africa in the 45th minute, which was answered by the Ghanians in the 68th minute to […]
# Swem: Veertien swemmers sal Suid-Afrika van môre af by die Wêreld-watersportkampioenskap in Singapoer verteenwoordig. Die enigste Suid-Afrikaner wat ‘n medalje op verlede jaar se Wêreld-swemkampioenskap gewen het, Pieter Coetzé, sal die land se aanslag lei nadat hy pas drie medaljes verower het op die Wêreld-universiteitspele. Erin Gallagher, ook van die Universiteit van Pretoria, sal […]
# ANC’s Lindiwe Zulu has described the proposed US sanctions bill targeting ANC leaders as unfortunate. This comes after the US House Foreign Affairs Committee passed the US-South Africa Bilateral Relations Review Act by 34 votes to 16. Speaking to the SABC News amid the Liberation Movement Summit in Johannesburg, Zulu urged for dialogue and […]
# Die DA het die regering van die Wes-Kaap gelukgewens met sy eerste mylpaal in die provinsie se program van energie-veerkragtigheid wat sy afhanklikheid van Eskom met tot 750-megawatt verminder het. Dít beskerm ondernemings en inwoners teen die impak van beurtkrag. Benedicta van Minnen van die DA sê hoewel kragopwekking nie ‘n provinsiale verantwoordelikheid is […]
# The DA has commended the Western Cape government for reaching its first target in the provincial energy resilience programme ahead of schedule. The programme has reduced the province’s reliance on Eskom by up to 750 megawatts, helping to shield businesses and residents from the impact of load-shedding. The DA’s Benedicta van Minnen says while […]