# Sokker: FIFA het 19 September as sperdatum vasgestel waarop al 211 lidverenigings sy omstrede plan moet goedkeur om aandele in sy groot kompetisies te verkoop. FIFA wil volgens berigte vanjaar sowat 70,35-miljard-rand insamel deur ʼn minderheidsaandeel van 20-persent te verkoop in ʼn nuwe dogtermaatskappy, FIFA Forward Enterprise, waarvan die aandele-waardasie ongeveer 334,46-miljard-rand is. FIFA se […]
# South Africa has made progress in implementing Broad-Based Black Economic Empowerment over the past decade; however, transformation efforts have slowed since the Covid-19 pandemic. This is according to the Economic Empowerment Commission’s latest report, which draws on empowerment scorecards and compliance reports from both public and private sector entities. The property sector recorded the […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare vra dat ʼn gekwalifiseerde, bevoegde uitvoerende hoof onmiddellik aangestel word om oor te neem en die situasie by die Tembisa Provinsiale Tersiêre Hospitaal te beredder. Dit volg na berigte van wanbestuur van staatsbates, blatante nalatigheid en agterlosigheid, en onbelangstellende bestuur. Die vakbondwoordvoerder, Claude Naicker, sê dis ontstellend dat die hospitaalbestuur […]
# Public Works and Infrastructure deputy minister, Sihle Zikalala, says the department is committed to ensuring that public infrastructure projects are delivered efficiently, meet the required standards, and provide functional, safe and modern facilities for government service delivery. He conducted a site inspection of the new office accommodation for the Department of Employment and Labour […]
# Soccer: FIFA has set a deadline of 19 September for all 211 member associations to approve its controversial plan to sell off stakes in its major competitions. FIFA is planning to raise an estimated 70.35 billion-rand this year by selling a reported 20-percent minority stake in a new subsidiary called FIFA Forward Enterprise, at […]
# The Public Servants Association is calling for the immediate appointment of a qualified, competent CEO to take over and urgently address the situation at the Tembisa Provincial Tertiary Hospital. This follows reports of mismanagement of state assets, blatant negligence, and uncaring management. PSA’s Claude Naicker says it is disturbing that the hospital management is […]
# Die gewese hoof van die Suid-Afrikaanse Passasierspooragentskap, Lucky Montana, beskryf die Spesiale Ondersoekeenheid se tussentydse bevel teen hom as “onsinnig”. Die Spesiale Tribunaal het ʼn tussentydse bewaringsbevel aan die eenheid toegestaan om twee van Montana se eiendomme van meer as 15-miljoen-rand te vries. ʼn Ondersoek het ʼn geld-spoor ontbloot wat die eiendomme verbind met […]
# Polisie in Gauteng ondersoek twee aanklagte van moord, poging tot moord en besit van onwettige vuurwapens en ammunisie. Dit volg na gister se skietery tussen vermeende onwettige mynwerkers en die polisie in Roodepoort, wes van Johannesburg. ʼn Polisiewoordvoerder, Tintswalo Sibeko, sê hulle het gereageer op berigte van ʼn skietery op ʼn oop veld in […]
# ActionSA se leier, Herman Mashaba, sê Suid-Afrika het ʼn regering nodig wat die landsgrense kan beveilig, immigrasiewette afdwing en seker maak mense wat onwettig in die land is, word volgens wet hanteer. Die regering het sy optrede teen onwettige migrasie en verwante misdade verskerp, met meer as 68-duisend buitelanders wat sedert Junie vir repatriasie […]