Skip to content

Mashaba sê Suid-Afrika het regering nodig wat grense beveilig en immigrasiewette afdwing [KLANK]

# ActionSA se leier, Herman Mashaba, sê Suid-Afrika het ʼn regering nodig wat die landsgrense kan beveilig, immigrasiewette afdwing en seker maak mense wat onwettig in die land is, word volgens wet hanteer. Die regering het sy optrede teen onwettige migrasie en verwante misdade verskerp, met meer as 68-duisend buitelanders wat sedert Junie vir repatriasie of deportasie verwerk is. ActionSA se woordvoerder, Omogolo Taunyane, sê Suid-Afrika moet ook ʼn grondwetlike demokrasie bly wat menswaardigheid en die oppergesag van die reg respekteer:

ENG TaunyaneONBorders