# Tech billionaire Elon Musk stepped up his feud with US president Donald Trump in a flurry of posts on X, including calling for his impeachment. He claimed that without him, Trump would have lost the elections. Musk also suggested, without evidence, that Trump appears in unreleased files related to the late sex offender Jeffrey […]
# Rugby: Lwazi Zangqa van Grens is aangewys as die nuwe hoofafrigter van die SA Skole-span. Hy sal bygestaan word deur Cobus van Dyk van die Bulle. Die SA Skole A-span sal afgerig word deur Flash Malinga van KwaZulu-Natal, met Clinton van Rensburg van die Westelike-Provinsie as sy assistent. Zangqa van Hudson Park Hoërskool was […]
# Rugby: Lwazi Zangqa from Border has been named as the new head coach of the SA Schools side, and he will be assisted by the Bulls’ Cobus van Dyk. The SA Schools ‘A’ team will be coached by Flash Malinga of KwaZulu-Natal, with Clinton van Rensburg of Western Province named as his assistant. Zangqa […]
# Die Amerikaanse president Donald Trump het ‘n uitvoerende bevel onderteken om buitelandse studentevisas by die Harvard-universiteit te beperk. Die administrasie het verlede maand Harvard verbied om buitelandse studente in te skryf, maar ‘n federale regter het die stap tydelik geblokkeer. Die universiteit se internasionale studente verteenwoordig sowat 27-persent van die totale studentegetalle. Trump sê […]
# Tennis: Die driemalige kampioen, Novak Djokovic, en die wêreld-nommer-een, Jannik Sinner gaan in die Franse Ope se halfeindronde kragte meet. Die 38-jarige Serwiër het verlede jaar se finalis, Alexander Zverev van Duitsland, verslaan in sy poging om die rekord te verbeter met ʼn 25ste Grand Slam-titel. Sinner het gemaklik afgereken met Alexander Bublik van […]
# Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê die meeste sake oor onwettige vuurwapens in die metro word weens die gebroke strafregstelsel nooit verhoor nie. Volgens ʼn mediaverklaring van die Suid-Afrikaanse Polisiediens is daar na bewering ʼn sukseskoers van 80- tot 90-persent wat hierdie sake betref. Hill-Lewis sê oor vier jaar was daar slegs vyf-persent skuldigbevindings […]
# Die EFF sê hulle verwerp die verslag van die Parlement se staande komitee oor Finansies, wat die 2025 Fiskale Raamwerk en Inkomstevoorstelle insluit wat verlede maand deur die minister van Finansies, Enoch Godongwana, ter tafel gelê is. Die goedkeuring van die fiskale raamwerk is ‘n sleutelstap in die begrotingsproses. Die raamwerk stel ekonomiese beleid […]
# US president Donald Trump has signed an executive order restricting foreign student visas at Harvard University. Last month, the administration revoked Harvard’s ability to enrol foreign students, but a federal judge temporarily blocked the move. The university’s international students make up about 27-percent of the student body. Trump says Harvard has failed to present […]
# Die VF Plus doen ‘n beroep op president Cyril Ramaphosa om te verduidelik hoekom hy die Nasionale Gesondheidsversekeringswet kort voor verlede jaar se verkiesing onderteken het. Dit volg na die president appèl by die Konstitusionele Hof oor die Hooggeregshofbeslissing dat hy redes moet verskaf. Philip van Staden van die VF Plus sê Ramaphosa se […]