# ActionSA says Parliament must proceed without delay in implementing the Constitutional Court ruling and constituting the Section 89 impeachment committee. This is despite president Cyril Ramaphosa’s decision to launch a review application on the report, which found that he had a case to answer over the theft of cash at his Phala Phala farm […]
# The Freedom Front Plus says Ekurhuleni’s debt crisis is worsening, while many residents are struggling to cope with rising municipal tariffs. According to the party, the municipality’s latest financial report shows outstanding debt of about 38-billion-rand, with most of it long overdue and largely owed by households. The FF Plus’s Denise Janse van Rensburg […]
# Die Vryheidsfront Plus sê Ekurhuleni se skuldkrisis vererger, terwyl baie inwoners sukkel om stygende munisipale tariewe te betaal. Volgens die party toon die munisipaliteit se jongste finansiële verslag uitstaande skuld van ongeveer 38-miljard-rand, waarvan die meeste lank reeds agterstallig is en hoofsaaklik deur huishoudings verskuldig is. Denise Janse van Rensburg van die VF Plus […]
# Minstens 15-miljoen-rand is in Februarie 2020 op president Cyril Ramaphosa se plaas Phala Phala in Limpopo gesteel en nie die byna tien-miljoen-rand wat verklaar is nie. Dit is volgens News24, wat Imanuwela David se finansiële inligting bekom het. Hy word saam met twee ander beskuldig dat hulle die kontant, wat in dollars was, gesteel […]
# Die MK-party eis die bedanking van die twee senior polisiebeamptes wat in hegtenis geneem is vir beweerde korrupsie, die smokkel van edelmetale, en dwarsboming van die gereg. Die twee is in ‘n gekoördineerde teenkorrupsie-operasie in Gauteng vasgetrek, terwyl ‘n Durbanse sakeman ook aangekeer is. Die MK-party sê die inhegtenisnemings bevestig die diep sistemiese verrotting […]
# COPE het ook ʼn oproep gedoen dat president Cyril Ramaphosa die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, afdank. Sy het volgens berigte ʼn voertuigskenking wat vir die ANC-vroueliga bedoel was, aan haar kinders gegee. Daar is ook berigte dat haar vorige huiswerker die helfte van haar staats-befondsde salaris aan Tolashe se dogter moes betaal. […]
# Die Britse eerste minister, Keir Starmer, sê die jongste verkiesingsuitslae het nie sy vasberadenheid geraak om sy beloftes aan die Britse publiek na te kom nie, maar versterk dit eerder. ‘n Aantal lede van die Arbeidersparty in die parlement eis sy bedanking ná ‘n reeks rampspoedige uitslae in plaaslike verkiesings met die party wat […]
# At least 15-million-rand was stolen from president Cyril Ramaphosa’s Phala Phala farm in Limpopo in February 2020, and not the nearly ten-million-rand that was declared. This is according to News24, which has obtained the finances of Imanuwela David. He is charged alongside two others with stealing the cash, which was in dollars. In Ramaphosa’s […]
# Sokker: Arsenal het West Ham 1-nul geklop om nader te beweeg aan hul eerste Premierliga-titel in 22 jaar. Leandro Trossard het die Gunners in die 83ste minuut laat voorloop, waarna West Ham se doel in bykomende tyd omgekeer is na ʼn omstrede beslissing deur die video-skeidsregter. Mikel Arteta se span is nou vyf punte […]