# Union federation Cosatu says bold and decisive action is needed to tackle the country’s unemployment crisis. South Africa’s official unemployment rate has increased by 0.9 percentage point from 32.7-percent in the first quarter of this year to 33.6-percent in the second quarter. Cosatu’s Matthew Parks says the extent of this crisis requires a bold and […]
# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, sê sy departement het 61-persent minder werksure weens vanlyn stelsels verloor, wat ʼn aansienlike verbetering in dienste se betroubaarheid gebring het. Die totale werksure wat weens vanlyn stelsels vermors word, het afgeneem van 35-duisend-426 in 2024/2025 tot 13-duisend-867 in 2025/2-26. Schreiber sê die verbetering word toegeskryf aan […]
# Die president van Colombia, Abelardo de la Espriella, het ‘n nasionale ramp afgekondig nadat 132 mense dood en meer as 480 beseer is in ‘n aardbewing van 7,4. Die middelpunt was naby die dorpie San José del Palmar, in die Chocó-provinsie. Noodspanne jaag om oorlewendes uit die puin te red maar die dodetal sal […]
# Die UDM in die Wes-Kaap sê hy het herhaaldelik gewaarsku oor die toename van onwettige vuurwapens en die misdaadnetwerke wat wapengeweld ondersteun. Dit volg nadat drie massaskietvoorvalle in Kaapstad die naweek elf lewens geëis het. Bulelwa Zondeka van die UDM sê die vermoede dat dwelms en afpersing verbind word met die jongste geweld toon […]
# Die Presidensie het bevestig dat president Cyril Ramaphosa die familie van wyle kaptein Daniel Perez, wat in Suid-Afrika gebore is, ontmoet het nadat die regering ingegryp en die militante groep Hamas sy oorskot oorhandig het. Perez is op 7 Oktober 2023 tydens die aanvalle op Israel gyselaar geneem en vermoor. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent […]
# Tennis: Die voormalige wêreld-nommer-een, Iga Swiatek, is deur na die halfeindronde van die Kanadese Ope in Toronto. Die Pool het Diana Shnaider van Rusland binne 68 minute verslaan en speel volgende teen Elina Svitolina van Oekraïne. Svitolina het die Rus Ekaterina Alexandrova uitgeskakel en is deur na haar vierde WTA-een-duisend-halfeindstryd vanjaar. Intussen is twee […]
# Minister of Home Affairs, Leon Schreiber, says his department has recorded a 61-percent reduction in working hours lost to system downtime, marking a significant improvement in the reliability of services. Total working time lost to “system offline” incidents dropped from 35-thousand-426 hours in 2024/2025 to 13-thousand-867 hours in 2025/2-26. Schreiber says the improvement can […]
# Colombian president Abelardo de la Espriella has declared a state of national disaster after a magnitude 7.4 earthquake killed 132 people and left over 480 injured. The epicentre was near the village of San José del Palmar, in Chocó province. The death toll is expected to rise as emergency crews are racing to try and […]
# The United Democratic Movement in the Western Cape says it has repeatedly warned about the proliferation of illegal firearms and the criminal networks that sustain gun violence. This follows three mass shootings that left eleven people dead in Cape Town over the weekend. UDM’s Bulelwa Zondeka says the suspicion that drugs and extortion may […]