Skip to content

UDM in Wes-Kaap sê regering kan nie elke massaskietvoorval as geïsoleerde tragedie hanteer nie [KLANK]

# Die UDM in die Wes-Kaap sê hy het herhaaldelik gewaarsku oor die toename van onwettige vuurwapens en die misdaadnetwerke wat wapengeweld ondersteun. Dit volg nadat drie massaskietvoorvalle in Kaapstad die naweek elf lewens geëis het. Bulelwa Zondeka van die UDM sê die vermoede dat dwelms en afpersing verbind word met die jongste geweld toon verder dat onwettige vuurwapens, bendebedrywighede, dwelms en afpersing nie afsonderlik hanteer kan word nie:

ENG ZondekaONGun