Skip to content

Binnelandse Sake se digitale hervorming verminder “vanlyn voorvalle” met 61% [KLANK]

# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, sê sy departement het 61-persent minder werksure weens vanlyn stelsels verloor, wat ʼn aansienlike verbetering in dienste se betroubaarheid gebring het. Die totale werksure wat weens vanlyn stelsels vermors word, het afgeneem van 35-duisend-426 in 2024/2025 tot 13-duisend-867 in 2025/2-26. Schreiber sê die verbetering word toegeskryf aan ʼn reeks digitale hervormings wat gemik is op die modernisering van die departement se tegnologie-infrastruktuur en beter dienslewering:

AFR SchreiberOnReforms