# Die Presidensie het bevestig dat president Cyril Ramaphosa die familie van wyle kaptein Daniel Perez, wat in Suid-Afrika gebore is, ontmoet het nadat die regering ingegryp en die militante groep Hamas sy oorskot oorhandig het. Perez is op 7 Oktober 2023 tydens die aanvalle op Israel gyselaar geneem en vermoor. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê die president het bevestig Suid-Afrika ondersteun ʼn omvattende vredesproses wat blywende vrede vir die mense van Israel en Palestina sal bring:
Ramaphosa ontmoet Daniel Perez se gesin nadat Hamas sy oorskot oorhandig [KLANK]
ENG MagwenyaONDanielPerez