# Deputy president Paul Mashatile is attending the state funeral of former Botswana president Festus Mogae at the University of Botswana in Gaborone today. Mogae died last week at the age of 86. President Cyril Ramaphosa described him as a respected leader who promoted democracy, good governance and regional cooperation. Mogae served as Botswana’s president […]
# The Johannesburg Social Housing Company says its turnaround strategy is gaining momentum, with construction now back on track at the Selkirk housing development following a long period of inactivity. Work has resumed on the long-stalled project, with piling currently underway as part of the foundation phase for 558 planned affordable rental units. The first […]
# Die Johannesburgse Maatskaplike Behuisingsmaatskappy sê sy ommeswaaistrategie bou spoed op, met bouwerk wat ná ‘n lang tydperk nou weer op dreef is op die Selkirk-behuisingsontwikkeling. Werk aan die projek het uiteindelik hervat, met die aanbring van pale wat tans aan die gang is as deel van die fondasiefase vir 558 beplande bekostigbare huureenhede. Die […]
# AfriForum eis dat die Stad Johannesburg verduidelik hoe hy die voorgestelde verhoging van 65,6-persent in huishoudings se maandelikse watertariewe regverdig. Dit beteken die heffing styg nou tot 107-rand-74-sent per huishouding per maand. Huishoudelike gebruikers betaal tans 65-rand-08-sent, ongeag of hulle vooraf of ná gebruik betaal. AfriForum-woordvoerder Marais de Vaal sê munisipale heffings moet regverdigbaar, […]
# Die ANC Studiegroep oor Kommunikasie en Digitale Tegnologie het die Onafhanklike Kommunikasieowerheid van Suid-Afrika se reaksie op die beleid op swart ekonomiese bemagtiging verwelkom. Okasa het formeel verklaar hy kan nie die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Solly Malatsi, se beleidverandering van Desember 2025 oor ekonomiese bemagtiging ondersteun sonder ‘n wysiging aan die […]
# Die Madlanga-kommissie van ondersoek se taakspan wat aanbevelings ondersoek, het bykomende klagtes van regsverydeling teen sersant Fannie Nkosi ingedien. Die polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê na bewering is ʼn verdagte in November 2022 gearresteer vir besit van dagga, ongelisensieerde vuurwapens en plofstof. Sy sê volgens ondersoeke het Nkosi die oorspronklike dossier gevat onder voorwendsel dat […]
# President Donald Trump van Amerika sê die Chinese leier, Xi Jinping, het gister tydens samesprekings ingestem om geen militêre toerusting aan Iran te verskaf nie. Beijing was in die 1980’s ʼn belangrike verskaffer van konvensionele wapens aan Iran. Hy het egter in 2015 oordragte gestaak na die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad Resolusie 2231 internasionale […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-een, Jannik Sinner, het geskiedenis gemaak in die Italiaanse Ope deur Novak Djokovic se rekord van agtereenvolgende ATP Meesters-een-duisend-oorwinnings te verbeter. Hy het Andrey Rublev van Rusland in die kwarteindronde verslaan vir sy 32ste agtereenvolgende oorwinning. Sinner speel nou teen Daniil Medvedev van Rusland, wat Martin Landaluce van Spanje uitgeskakel het. In […]
# AfriForum has requested an explanation from the City of Johannesburg on how it justified the proposed 65.6-percent increase in the monthly water demand management levy charged to households. Currently, domestic users pay 65-rand-08-cents regardless of whether they are on post-paid or prepaid. This would increase the levy to 107-rand-74-cents per household, per month. AfriForum’s […]