# ActionSA sê hy gaan ʼn klag by die Openbare Beskermer indien oor wat hy noem die Stad Johannesburg se onregmatige vertraging om die Johannesburg Internasionale Vervoer-wisselkruising aan die betrokke begunstigdes te oorhandig. Die vervoerfasiliteit van 400-miljoen-rand wat bedoel is as ʼn sentrale punt vir langafstand- en oorgrensbusse, minibus-taxi’s, kleinhandelbedrywighede en geriewe vir pendelaars, staan leeg. Mpumi Edward van ActionSA sê die metro kan nie fasiliteite verwaarloos wat inkomste-invordering kan verbeter nie:
ActionSA dien klag in by Openbare Beskermer oor Johannesburg Internasionale Vervoer-wisselkruising [KLANK]
END EdwardONApproach