# The ANC says it condemns the DA’s defence and continued support of the apartheid State of Israel. DA Federal Council chairperson, Helen Zille, has drawn criticism after sidestepping questions about Israel’s atrocities in Gaza. In an interview with Newzroom Afrika, Zille avoided taking a clear stand on whether Israel’s actions in Gaza amounted to genocide. […]
# Motorsport: Christian Horner het Red Bull amptelik verlaat nadat hy ‘n reusebetaling van die Formule Een span ontvang het. Die 51-jarige wat Red Bull na agt bestuurders- en ses vervaardigerskampioenskappe gelei het, is in Julie as spanhoof afgedank. Sy kontrak, wat tot 2030 van krag sou wees, is nou afgehandel en hy kan na […]
# Motorsport: Christian Horner has officially left Red Bull after reportedly agreeing a huge pay-off with the Formula One team. The 51-year-old, who led Red Bull to eight drivers’ titles and six constructors’ crowns, was sacked as team principal in July. His contract, which had been due to run until 2030, has now concluded and […]
# Die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, advokaat Shamila Batohi, sê sy is bekommerd oor die veiligheid van aanklaers. Sy sê minstens 34-miljoen-rand word jaarliks aan die beskerming van staatsadvokate bestee. Dit sluit 24-uur regstreekse beskerming in waar iemand tydens hoëprofielsake by hul huise geplaas word. Vyf aanklaers is die afgelope vyf jaar in die […]
# Swem: Span Suid-Afrika se Paralimpiese swemmer, Christian Sadie, het silwer gebuit in die mans se S13-200-meter individuele wisselslag op die eerste dag van die Wêreld Para-swemkampioenskap in Singapoer. Die 27-jarige Sadie het die Afrika-rekord in die eindpoging tot twee-minute-04,03-sekondes verbeter. Inaki Basiloff van Argentinië het goud opgeraap en Aleksei Ganiuk, ʼn neutrale Paralimpiese atleet, […]
# Die Forum vir Onafhanklike Finansiële Adviseurs sê hy is ontsteld oor die Stad Tshwane voortgaan met ‘n onreëlmatige en onwettige tender vir die aanstelling van ‘n enkele mediesefonds-makelaarsfirma vir die metro se werknemers. Die forum het die burgemeester, Nasiphi Moya, verlede maand skriftelik in kennis gestel dat die tender strydig is met die regulasies […]
# President Donald Trump van Amerika sê Charlie Kirk is vermoor omdat hy dapper en vreesloos geleef het en briljant kon redeneer. Die konserwatiewe aktivis is vroeër die maand by die Utah Valley University doodgeskiet en die 22-jarige Tyler Robinson word van die moord aangekla. Trump het gister by ʼn gedenkdiens vir Kirk in Arizona […]
# Die DA verwelkom die Konstruksie-ontwikkelingsraad se besluit om sedert Junie 2024 40 kontrakteurs op die swartlys te plaas. Sedert 2002 is slegs een maatskappy op die swartlys geplaas. Hierdie kontrakteurs mag nie op tenders bie of werk vir die Departement van Openbare Werke of sy instellings doen nie. Bonginkosi Madikizela van die DA sê […]
# National Director of Public Prosecution, advocate Shamila Batohi, has raised concerns about the safety of prosecutors, saying at least 34-million-rand a year is spent on protecting state advocates. This includes 24-hour close protection with someone stationed at their homes during high-profile cases. Five prosecutors have been shot and killed over the past five years […]