# Die leier van die Inkatha Vryheidsparty, Velenkosini Hlabisa, sê die party is vasbeslote om te help om Johannesburg as ‘n funksionele en florerende stad te herstel. Tydens die bekendstelling van die party se burgemeestersveldtog in Soweto het Hlabisa Johannesburg beskryf as Suid-Afrika se ekonomiese spilpunt en toegangspoort tot die vasteland. Hlabisa sê as Johannesburg […]
# Sokker: Orlando Pirates se hoop op die Premierskap-titel het gister ‘n terugslag gekry ná ‘n gelykop-uitslag met geen doele teen Durban City op die Orlando-stadion. Pirates het oorheers met balbesit en verskeie kanse gehad maar Durban City se verdediging en sy doelwagter Fredrick Asere was te goed. Die uitslag beteken hulle is twee punte […]
# Die Regterlike Dienskommissie sê die Oos-Kaapse Hooggeregshofregter Belinda Hartle is steeds in haar pos terwyl die ondersoek voortduur. RDK-woordvoerder Sesi Baloyi sê berigte wat anders beweer, is verkeerd. Sy sê slegs president Cyril Ramaphosa het die gesag om ‘n regter te skors na hy ‘n aanbeveling van die kommissie ontvang het. Baloyi het aan […]
# The National Sea Rescue Institute has urged beachgoers to exercise extreme caution along Robberg beaches in Plettenberg Bay due to unusually high tides. The NSRI says new moon spring tides have created hazardous conditions, worsened by recent flooding that caused severe beach erosion and unstable sand embankments. Authorities are advising the public to monitor […]
# ‘n Voormalige polisiebeampte en die vermeende meesterbrein agter ‘n renosterstropery-sindikaat, Joseph Nyalungu, is in Mpumalanga doodgeskiet. Nyalungu is volgens berigte by sy onderneming naby Mkhuhlu-kruispad aangeval skaars ‘n week nadat hy ‘n vorige skietery op dieselfde plek oorleef het. Die omstrede vermeende onderwêreldfiguur het in en om die Krugerwildtuin gewerk. Daar was verskeie aanklagte […]
# Gholf: Ten spyte van ‘n uitdagende eerste nege putjies het Gerhard Pepler ‘n voorsprong van twee houe na ‘n derde rondte van 17 onder baansyfer, 72, by die Pro-Am-toernooi by Irene Country Club. Met die laaste rondte vandag gaan Pepler onder druk wees van sy landgenote Christiaan Burke, Jaco Prinsloo en die Wallieser Jack […]
# Golf: Gerhard Pepler maintained a two-stroke lead at 17-under par 72 during the third round of the Pro-Am tournament at Irene Country Club, despite a challenging first nine holes. Heading into the final round, Pepler faces intense pressure from compatriots Christiaan Burke, Jaco Prinsloo, and Wales’ Jack Davidson, who all surged into a tie […]
# The Judicial Service Commission says Eastern Cape High Court Judge Belinda Hartle remains in her position while investigations continue. JSC spokesperson Sesi Baloyi says reports suggesting otherwise were incorrect, adding that only president Cyril Ramaphosa has the authority to suspend a judge after receiving a recommendation from the commission. She emphasised to SABC News […]
# Inkatha Freedom Party leader Velenkosini Hlabisa says the party is determined to help restore Johannesburg as a functional and thriving city. Speaking at the party’s mayoral campaign launch in Soweto, Hlabisa described Johannesburg as South Africa’s economic hub and gateway to the continent. Hlabisa says if Johannesburg works, the country’s economy will also improve. […]