# Solidariteit verwelkom die Amerikaanse Senaat se goedkeuring van ‘n twee-jaar verlenging van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika, tot einde Desember 2028. Solidariteit se woordvoerder, Jaco Kleynhans, sê dit moet nog deur die Huis van Verteenwoordigers goedgekeur en daarna deur die Amerikaanse president onderteken word, maar geen onmiddellike struikelblokke word voorsien nie. […]
# The African Unite Borders Bus Trucks Association is calling on African leaders to intervene into the Lake Kariba ferry tragedy in Zimbabwe. Forty-four people died when an overloaded ferry capsized near Long Island on Tuesday, with many people still missing . The association chairperson, Mukhwathi Phumudzo says it was an old boat and African […]
# Die Forum for South Africa eis die onmiddellike heraanstelling van die geskorste nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, hangende die afhandeling van alle regs- en tugprosesse. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê getuienis wat voor die Madlanga-kommissie gelewer is, het ernstige vrae laat ontstaan oor die optrede en motiewe van sekere individue. Hy sê die […]
# The Forum for South Africa calls for the immediate reinstatement of the suspended National Police Commissioner, Fannie Masemola, pending the conclusion of all legal and disciplinary processes. Forum leader, Tebogo Mashilompane, says evidence presented before the Madlanga Commission has raised serious concerns about the conduct and motives of certain individuals. He says the testimony […]
# Tennis: World number one Jannik Sinner has completed shockwave therapy on his right knee as he works towards a return to tennis. The five-time Grand Slam champion has not played since successfully defending his Wimbledon title against Alexander Zverev on July 12. Sinner subsequently missed the Canadian Open and withdrew from the Cincinnati Open, […]
# Golf: Australia’s Austin Bautista has won the FNB Eswatini Challenge at the Ezulweni Golf and Country Club by two strokes. Bautista carded a final-round 67 to finish on 17-under-par, securing his second Sunshine Tour title. He began the final round two shots off the lead but surged ahead with six birdies over 11 holes. […]
# Die DA het ‘n dringende skrywe aan die Parlement se Portefeuljekomitee oor Hoër Onderwys en Opleiding gerig waarin hy versoek dat die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, die Parlement toespreek oor sy ingryping by die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente. Dit volg nadat die Hooggeregshof in Pretoria gelas het Hlengani Mathebula […]
# Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het sy waarnemende uitvoerende hoof, John Seshibe, op spesiale verlof geplaas hangende die uitkoms van ‘n interne proses, slegs vier maande nadat hy die leisels oorgeneem het. Die stap volg te midde van vrae oor leierskap en bestuur by die staatsbeheerde lugredery. SAA se hoofregsbeampte, Koekie Mbeki, sal nou in die […]
# Die uitvoerende burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, ontken bewerings dat ‘n onderneming wat sake met die stad doen, opknappingswerk by haar privaat woning gedoen het. Haar woordvoerder, Samkelo Mgobozi, sê Tlopo Construction het nie haar swembad gebou of enige ander werk op haar eiendom gedoen nie en die bewerings is vals. Hy sê Moya […]