# Die Forum for South Africa eis die onmiddellike heraanstelling van die geskorste nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, hangende die afhandeling van alle regs- en tugprosesse. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê getuienis wat voor die Madlanga-kommissie gelewer is, het ernstige vrae laat ontstaan oor die optrede en motiewe van sekere individue. Hy sê die getuienis wat tot dusver aangehoor is, dui aan daar was moontlik ‘n doelbewuste poging om Masemola uit sy amp te verwyder:
Forum eis onmiddellike heraanstelling van Masemola [KLANK]
ENG TebogoONMasemola