# Die DA doen ‘n beroep op die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, om die afgradering van Taiwan se skakelkantoor in Pretoria om te keer. Die party sê Taiwan het uitvoere van sy halfgeleierskyfies na Suid-Afrika beperk, ‘n stap wat die vervaardigingsektor, veral die motor- en inligtingstegnologiebedrywe, kan vernietig. Die DA-lid, Ryan […]
# Die Amerikaanse president Donald Trump sê hy het ‘n belangrike rol gespeel om sewe oorloë te stop, insluitend konflikte tussen die DRK en M23-rebelle van Rwanda, sonder hulp deur die Verenigde Nasies. Trump het afgevaardigdes toegespreek en die VN beskuldig dat hulle nie opgetree het tydens globale konflikte nie. Trump het Iran ook uitgelig […]
# Die Patriotic Alliance het sy adjunkpresident, Kenny Kunene, ná ʼn forensiese ondersoek oor sy beweerde bande met die moordsbeskuldigde, Katiso “KT” Molefe, van alle blaam onthef. Hy was by Molefe se woning in Sandton toe die polisie toeslaan om hom te arresteer vir die moord op Oupa Sefoka, ook bekend as DJ Sumbody. Die […]
# Die minister van Korrektiewe Dienste, Pieter Groenewald, sê hy is verbind tot ‘n gebalanseerde, billike en effektiewe paroolstelsel. Die departement het Maandag met ‘n tweedaagse nasionale paroolhersieningsberaad by die Kgosi Mampuru-korrektiewe sentrum in Pretoria begin. Altesaam 209 gevangenes wat op parool is, het moord gepleeg en meer as 330 verkragting. Groenewald sê sommige van […]
# Die Amerikaanse president Donald Trump sê die Food and Drug -administrasie sal dokters in kennis stel dat die gebruik van Tylenol tydens swangerskap gepaardgaan met ‘n aansienlike toename in die risiko vir outisme. Sommige studies toon ‘n verband tussen swanger vroue wat Tylenol gebruik en outisme, maar die bevindings is nie deurlopend nie en […]
# Die ANC sê hy veroordeel die DA se verdediging en voortgesette ondersteuning van Israel. Die voorsitter van die DA se Federale Raad, Helen Zille, het kritiek ontlok nadat sy vrae oor Israel se beweerde wandade in Gaza ontwyk het. In ʼn onderhoud met Newzroom Afrika het Zille nie duidelik standpunt ingeneem of Israel se […]
# Correctional Services minister Pieter Groenewald says he is committed to building a balanced, fair, and effective parole system. The department began a two-day National Parole Review Summit at Kgosi Mampuru Correctional Centre in Pretoria on Monday. Last year, 209 parolees committed murder, and more than 330 committed rape. Groenewald says some of the problems […]
# The Patriotic Alliance has cleared its deputy president Kenny Kunene, of any wrongdoing following an internal forensic investigation, after his alleged links to murder accused Katiso “KT” Molefe. He was found in Molefe’s Sandton home when police pounced on him to arrest him for the murder of Oupa Sefoka, popularly known as DJ Sumbody. […]
# US president Donald Trump says the Food and Drug Administration will notify doctors that the use of Tylenol during pregnancy can be associated with a significantly increased risk of autism. Some studies have shown a link between pregnant women taking Tylenol and autism, but these findings are inconsistent and inconclusive. Tylenol maker Kenvue strongly disagrees […]