# The ANC says the convening of a National Dialogue marks an important effort to forge unity, rebuild trust and renew South Africa’s collective commitment to social and economic transformation. President Cyril Ramaphosa says the dialogue will drive progress towards Vision 2030 and lay the foundation for the next phase of the country’s National Development […]
# The DA says it is unapologetically driving a growth-first agenda within the government of national unity, focused on creating jobs, attracting investment, and delivering energy security. The party says, however, progress is being held back by those unwilling to make the urgent decisions required to modernise our economy. The DA’s, Nico Pienaar, says a […]
# Rugby: Die losskakel Jacob Umaga, wat in 2021 ‘n enkele toets vir Engeland gespeel het, kan moontlik sy buiging vir sy familie se geboorteland, Samoa, maak. Hy is die broerskind van die legendariese All Black Tana Umaga, terwyl sy pa, Mike, 13 toetse vir Samoa gespeel het. Die 26-jarige Jacob is in Engeland gebore […]
# Rugby: Fly-half Jacob Umaga, who played a single Test for England in 2021, could make his debut for his family’s native Samoa. He is the nephew of legendary All Black Tana Umaga while his father, Mike, played 13 Tests for Samoa. Twenty-six-year-old Jacob was born in England and played for Wasps until its liquidation […]
# Die Madleen van die Freedom Flotilla Coalition het gisteraand in die Israelse hawestad Asdod vasgemeer nadat Israel dit onderskep het. Die boot het humanitêre hulp en menseregte-aktiviste, insluitend die klimaataktivis Greta Thunberg, aan boord. Die Israelse ministerie van Buitelandse Sake sê die passasiers is medies ondersoek en na die Ben Gurion-lughawe geneem om na hul […]
# Gholf: Nog drie spelers het volle vrystelling gekry vir die week se Amerikaanse Opekampioenskap, terwyl vyf alternatiewe spelers uit die finale kwalifiseringsgroep by die spelersgroep van 156 gevoeg is. Ryan Fox van Nieu-Zeeland het die Kanadese Ope gewen om sy plek in die major-kampioenskap te verseker. Die Amerikaners Cameron Young en Bud Cauley het […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê Suid-Afrika se voortgesette vennootskap met die Wêreldbank sal die land help om vinniger te vorder met hervormings in die infrastruktuurlandskap. Dit volg nadat die Wêreldbank ʼn lening van sowat 26,5-miljard-rand goedgekeur het vir strukturele hervorming om infrastruktuur te verbeter. Die lening maak fondse beskikbaar dat Eskom die […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, woon die Ministeriële Koördineringsvergadering van die China-Afrika-samewerkingsforum in Changsha, Hunan-provinsie, van vandag tot Donderdag by. Die doel van die vergadering is om die instelling van die uitkomste van die 2024 FOCAC-beraad te bespreek. Die departement se woordvoerder, Chrispin Phiri, sê die FOCAC 2025–2027-aksieplan sluit in […]
# Die MK-party sê hy verwerp die voorneme van die DA federale voorsitter, Helen Zille, om as burgemeesterskandidaat vir die Stad Johannesburg te staan. Zille het aangedui sy oorweeg die posisie in die 2026 plaaslike verkiesing. Die MK-party se woordvoerder, Nhlamulo Ndhlela sê dit is onsinnig om die moontlikheid te oorweeg van ‘n Kaapstadse inwoner […]