# The IFP is seeking a bilateral meeting with the DA to understand its stance on the budget impasse. The ANC and DA, which are the biggest parties in the government of national unity, have been divided by several issues but most recently the value-added tax increase. The DA has filed court papers challenging the […]
# Cosatu has welcomed the Constitutional Court upholding the Labour Court’s ruling in favour of the union federation and SAMWU’s challenge on the constitutional validity of the Municipal Systems Amendment Act. Both courts have declared the prohibition of all municipal employees from holding office in a political party to be unconstitutional. Cosatu’s spokesperson, Matthew Parks, says the Amendment […]
# The GOOD Party in the Western Cape has welcomed the release of the report on the George building collapse, which revealed systemic negligence across the entire construction process. Thirty-four workers were killed when the partially built residential structure collapsed in May last year. GOOD’s, Chantelle Kyd, says they support the decision to suspend implicated officials, […]
# Gaboen gaan hierdie naweek na die stembus vir sy eerste presidensiële verkiesing sedert die militêre staatsgreep in 2023 wat die Bongo-familie se 56-jaarlange heerskappy beëindig het. Die staatsgreepleier Brice Oligui Nguema, nou die oorgangs-president is, is kandidaat vir die presidentskap en staan teen die voormalige eerste minister Alain Claude Bilie By Nze as sy […]
# Gabon heads to the polls this weekend for its first presidential election since the 2023 military coup that ended the Bongo family’s 56-year rule. Coup leader Brice Oligui Nguema, now transitional president, is running for office, with former-prime minister Alain Claude Bilie By Nze his main rival. Nguema is seen as the frontrunner, backed […]
# Die Parlement se portefeuljekomitee oor Kleinsakeontwikkeling doen ‘n beroep op alle township- en landelike spazawinkeleienaars om voordeel te te trek uit die 500-miljoen-rand se Spazawinkel-ondersteuningsfonds. Die fonds verskaf ondersteuning aan Suid-Afrikaanse township-geriefwinkels in swart besit, insluitend spazawinkels, om hulle deelname uit te brei aan die kleinhandelsektor in townships en landelike gebiede. Die komiteevoorsitter, Masefako […]
# Sokker: Arsenal het Real Madrid met 3-0 verslaan in die eerste deel van die Kampioeneliga-kwarteindronde by die Emirates-stadion in Londen. Declan Rice het twee vryskoppe aangeteken en Mikel Merino het ʼn derde bygevoeg. Dit gee die Gunners ʼn goeie kans om die halfeindronde te haal. In Duitsland het Inter Milan ʼn 2-1-sege oor Bayern Munich behaal […]
# Minstens 79 mense is dood en meer as 200 beseer toe die dak van ‘n ikoniese nagklub in die Dominikaanse Republiek vroeg gisteroggend ineengestort het. Sowat 300 mense was in die Jetset-nagklub in die hoofstad Santo Domingo toe die dak tydens ‘n vertoning van die kunstenaar Rubby Pérez ingetuimel het. ‘n Voormalige Major League […]
# Vier vermeende misdadigers is Dinsdag op die M4-hoofweg naby die ou lughawe buite Umlazi, suid van Durban, in ʼn skietery met die polisie dood. Die verdagtes is vermoedelik aktiewe lede van die Wes-bende wat townships in die noorde van Durban teister. Polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê die verdagtes is deur lede van Misdaadintelligensie, die Inanda-polisie […]