# Soccer: Real Madrid het ‘n sesjaarkontrak met die tiener-spelmaker Franco Mastantuono van River Plate gesluit. Volgens die Spaanse media sal die 17-jarige aanvallende middelveldspeler Madrid 933-miljoen-rand kos, terwyl Argentynse berigte spekuleer dat die bedrag selfs 1,2-miljard-rand kan beloop. Mastantuono sal hierdie somer nog vir River Plate in die Klubwêreldbeker in Amerika speel voordat hy […]
# Die Adjunk-minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Andrew Whitfield, sê die klerasie- en tekstielsektor speel ‘n kritieke rol in Suid-Afrika se ekonomiese herstel en herindustrialisasie. Die regering beoog om 100-duisend nuwe werksgeleenthede in vervaardiging te skep en wil uitvoere in die vervaardigingsektor met 4,1-persent opstoot. Whitfield sê die departement doen alles wat nodig is […]
# Swede se Olimpiese kampioen Armand Duplantis het die paalspringtitel op die Diamantliga-byeenkoms in Oslo, Noorweë, verower. Hy het ook ‘n nuwe byeenkomsrekord van 6,15 meter opgestel, met Emmanouil Karalis van Griekeland tweede en Australië se Kurtis Marschall derde. Jo-Ané du Plessis van Suid-Afrika was derde in die vroue-spiesgooi, met Haruka Kitaguchi van Japan as […]
# Deputy minister of Trade, Industry, and Competition, Andrew Whitfield, says the clothing and textile sector has a critical role to play in South Africa’s economic recovery and re-industrialisation efforts. The government is targeting the creation of 100-thousand new direct jobs in manufacturing, and a 4.1-percent growth in manufacturing exports. Whitfield says the department is […]
# Die minibustaxi-taakspan het gister ʼn spesiale vergadering gehou te midde van konflik wat die afgelope weke tussen operateurs in Somerset-Wes en Mfuleni opgevlam het. Dit volg na die onlangse moorde op agt taxi-operateurs van die Kaapse tak van die Demokratiese Taxivereniging en die Kaapse Verenigde Taxivereniging in Mfuleni, Lwandle en Langa. Stad Kaapstad se […]
# Israel se weermag het bevestig dat hy vanoggend vroeg kernwapen-opslagplekke van Iran aangeval het as deel van Operasie Rising Lion. Die aanval het Iran se kernfasiliteite en sentrums vir ballistiese missiele geteiken. Die bevelvoerder van Iran se Islamitiese Revolusionêre mag, Hossein Salami, is volgens berigte in die aanvalle dood. ‘n Noodtoestand is in Israel […]
# The Israeli Defence Force has confirmed that it carried out strikes on nuclear sites in Iran in the early hours of this morning, as part of Operation Rising Lion. The strike targeted Iran’s nuclear facilities and ballistic missile centres. According to reports, Iran’s Islamic Revolutionary Guard commander-in-chief, Hossein Salami, was killed in the attacks. A […]
# Athletics: Olympic champion Sweden’s Armand Duplantis walked away with the men’s pole vault title at the Diamond League meet in Oslo, Norway. He set a new meeting record after clearing 6.15-metres, with Greece’s Emmanouil Karalis second and Australian Kurtis Marschall third. South Africa’s Jo-Ané du Plessis finished third in the women’s javelin throw, which […]
# The Minibus Taxi Task Team held a special meeting on Thursday, amid conflict that flared up between operators in Somerset West and Mfuleni in the past weeks. This follows the recent killing of eight taxi operators from the Cape Organisation for the Democratic Taxi Association and the Cape Amalgamated Taxi Association in Mfuleni, Lwandle […]