# Die waarnemende polisiekommissaris in die Oos-Kaap, Thandiswa Kupiso, het die gewelddadige aanval op ‘n beampte van die Nasionale Vervolgingsgesag en sy gesin in Tiryville, Kariega, veroordeel. Dit herinner aan die moord op Gqeberha-aanklaer Tracy Brown verlede maand. Volgens ‘n polisieverslag het die aanklaer en sy gesin Maandagoggend vroeg by hul huis aangekom. ‘n Polisiewoordvoerder, […]
# Die metaalwerkersvakbond, Numsa sê hy aanvaar nie dat afleggings by Macsteel geregverdig is nie. Die staalvervaardiger het verlede maand aangekondig hy is besig met ‘n proses van herstrukturering wat van van sy bedrywighede en sy werknemers kan raak. Numsa se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê hulle gaan met ‘n staking begin, want Macsteel se vyandige […]
# Eastern Cape acting Police Commissioner, Thandiswa Kupiso, has condemned the brazen attack on a National Prosecuting Authority officer and his family in Tiryville, Kariega. This is reminiscent of the killing of Gqeberha prosecutor Tracy Brown last month. According to a police report, the prosecutor and his family arrived at their home in the early hours […]
# Kaapstad se direktoraat van Water en Sanitasie het 94,1-persent kapitale besteding van 3,741-miljard-rand vir die 2024/2025 boekjaar gehad. Dit is die grootste munisipale waterinfrastruktuur belegging in Afrika. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê Kaapstad se belegging is aansienlik groter as die van ander stede, met die metro se kapitale begroting wat […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-twee, Carlos Alcaraz van Spanje, het sy eerste Cincinnati Ope gewen nadat die verdedigende kampioen, Jannik Sinner, na slegs 23 minute aan die eindstryd moes onttrek. Die Italianer was stroop-5 agter toe hy ʼn dokter ontbied het, maar hy kon nie voortgaan nie. In die vroueafdeling het die Wimbledon-kampioen, Iga Swiatek, met […]
# President Volodymyr Zelensky van Oekraïne sê hy is gereed vir ʼn bilaterale ontmoeting met president Vladimir Putin van Rusland om die oorlog te beëindig. Zelensky en sewe ander Europese leiers het gister in die Withuis met president Donald Trump vergader. Die ontmoeting volg na Trump en Putin se beraad Vrydag in Alaska. Zelensky sê […]
# Die Minister van Landbou John Steenhuisen sê die landbousektor wys merkwaardige groei en veerkragtigheid ten spyte van wêreldwye wind van voor. Nuwe data wat die Landbou Sakekamer bekend gemaak het, wys landbou-uitvoer na Amerika het in die tweede kwartaal vanjaar met 26-persent gestyg in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar. Die woordvoerder van die […]
# The City of Cape Town’s Water and Sanitation Directorate achieved 94.1-percent capital spend of 3.741-billion-rand for the 2024/2025 financial year. This is the largest municipal water infrastructure investment in Africa. Mayoral committee member for Water and Sanitation, Zahid Badroodien, says Cape Town’s investment significantly outpaces other major cities, with the metro’s capital budget being […]
# Ukrainian president Volodymyr Zelensky says he is ready for a bilateral meeting with Russian president Vladimir Putin in a bid to end the war. Zelensky and seven other European leaders met with US president Donald Trump at the White House on Monday. The meeting followed Trump’s Alaska summit on Friday with Putin. Zelensky says […]