# Die hoof van die Internasionale Monetêre Fonds sê die wêreldekonomie sal, ten spyte van president Donald Trump se tariewe, waarskynlik ’n resessie vryspring. Die onvoorspelbaarheid van Amerikaanse tariefplanne het die wisselvalligheid van die markte tot vlakke gedryf wat laas tydens die Covid-19-pandemie gesien is. Ekonome verwag dat die nuwe invoerheffings groei sal demp en […]
# Tennis: Alejandro Davidovich Fokina het wêreld nommer agt, Andrey Rublev, met 7-5, 6-4 geklop om die kwarteindronde van die Barcelona Ope te haal. Die Spanjaard kon die Rus nog nooit klop nie, maar het uiteindelik met sy sesde poging in skoon stelle geseëvier. Davidovich Fokina, wat in die halfeindronde by die Monte Carlo-meesterstoernooi gespeel […]
# Tennis: Alejandro Davidovich Fokina defeated world number eight Andrey Rublev 7-5, 6-4 to reach the Barcelona Open quarter-finals. The Spaniard, ranked 30th, had never beaten the Russian before but triumphed at the sixth time of asking in straight sets. Monte Carlo Masters semi-finalist Davidovich Fokina broke three times in a topsy-turvy first set, with […]
# The DA in the Western Cape has called on residents to stand together against gender-based violence this Easter. The DA’s Wendy Kaizer-Philander says holidays often see a spike in abuse cases, with over eight-thousand-700 domestic violence incidents reported in the province from October to December last year. She urges communities to remain alert, speak […]
# Die DA in die Wes-Kaap doen ‘n beroep op inwoners om hierdie Paasfees saam te staan teen geslagsgeweld. Die DA-lid, Wendy Kaizer-Philander, sê daar is dikwels ‘n toename in mishandelingsake tydens vakansies, met meer as agt-duisend-700 voorvalle van gesinsgeweld wat van Oktober tot Desember verlede jaar in die provinsie aangemeld is. Sy versoek gemeenskappe […]
# Nuwe data van TransUnion Afrika se 2025 verbruikerspols-studie tussen Januarie en Maart toon aan dat 31-persent van Suid-Afrikaners nou hul kredietverslae maandeliks nagaan. Fatgie Adams van TransUnion, het aan SABC News gesê meer as die helfte van die verbruikers wil hul kredietgradering verbeter, wat ‘n verhoogde finansiële bewustheid aandui. Net 34-persent gebruik egter verslae […]
# New data from TransUnion Africa’s 2025 Consumer Pulse study between January and March shows 31-percent of South Africans now check their credit reports monthly. TransUnion’s Fatgie Adams, told SABC News that over half aim to boost their credit scores, signaling growing financial awareness. However, only 34-percent use reports for fraud prevention despite rising scam […]
# Koa Akademie stel ’n gratis vyf-week aanlyn entrepreneurskap-uitdaging bekend vir Suid-Afrikaanse jongmense tussen nege en 16 jaar oud, met mentorskap deur ekonoom Dawie Roodt en musikant Majozi. Die kursus, wat volgende maand begin en deur Pranary Business School geakkrediteer is, sal jong leerders wys hoe om hul eie ondernemings te begin en te laat […]
# Koa Academy is launching a free five-week online entrepreneurship challenge for South African youth aged nine to 16-years, with mentorship from economist Dawie Roodt and musician Majozi. The course set for next month, accredited by Pranary Business School, will teach young learners how to start and grow their businesses. The academy’s principal, Mark Anderson, […]