# The DA says it finds it unacceptable that the police and the National Prosecuting Authority allowed public pressure and outrage influence the investigation into the alleged rape of Cwecwe in the Eastern Cape. The NPA has decided not to prosecute anyone for the rape of the seven-year-old girl, saying there was insufficient evidence upon which […]
# The GOOD Party says it will not support a budget that does not retain the Social Relief of Distress Grant, adding that there can be no compromise on the state’s duty to support the vulnerable. On Wednesday, Finance minister Enoch Godongwana is set to table the third version of the national budget in as […]
# Sokker: Die Ballon d’Or-toekenningsgeleentheid sal vanjaar op 22 September plaasvind, en die eerste keer sal daar ewe veel toekennings vir vroue as vir mans wees. Toekennings vir die beste vroulike doelwagter, beste jong vroulike speler en die top doelskieter onder vroue is bygevoeg vir die seremonie in Parys. Daar sal ook ’n bykomende prys […]
# Soccer: The Ballon d’Or award ceremony will take place on 22 September this year and the number of awards for women and men will be equal for the first time. Awards for best women’s goalkeeper, best young women’s player and the top women’s scorer have been added for the ceremony in Paris. There will […]
# Gholf: Die wêreld se voorste speler, Scottie Scheffler, het sy derde groot titel ingepalm deur die Amerikaanse PGA-kampioenskap op Quail Hollow vir die eerste keer te wen. Die Amerikaner se oorwinning met vyf houe is die grootste in die kampioenskap ná die Ier Rory McIlroy se sege van agt houe in 2012. Bryson DeChambeau […]
# 702 en Primedia se stigter, Issie Kirsh, is die naweek op 90-jarige ouderdom oorlede. Hy en sy seun William het Primedia, een van Suid-Afrika se grootse mediamaatskappye gestig. Primedia se uitvoerende hoof, Jonathan Procter, sê die land moet dankbaar wees teenoor Kirsh en sy familie vir hul ondersteuning van onafhanklike media. Hy sê onafhanklike […]
# Nog drie verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n Johannesburgse metropolisiebeampte verlede week in Vlakfontein. Altesaam vyf mense is nou vir die moord vasgetrek. ‘n Woordvoerder van die Valke in Gauteng, Katlego Mogale, sê die span het inligting opgevolg wat hulle na twee huise in Dobsonville, Soweto gelei het […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Christen Forum sê president Cyril Ramaphosa moet die nasionale direkteur van Openbare Vervolging, Shamila Batohi, afdank. Dit volg nadat die Nasionale Vervolgingsgesag besluit het om weens onvoldoende bewyse niemand te vervolg in verband met die beweerde verkragting van ʼn sewejarige meisie in Matatiele in die Oos-Kaap nie. Die forum se leier, […]
# Die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, het aangekondig die Werkloosheidsversekeringfonds en Suid-Afrikaanse Poskantoor het ʼn nuwe ooreenkoms onderteken. Die doel is om byna ses-duisend werksgeleenthede te behou en die staatsinstelling te laat herlewe. Die ministerie se woordvoerder, Thobeka Magcai, sê die WVF sal oor ʼn tydperk van ses maande deur die Tydelike […]