# Die minister van finansies, Enoch Godongwana, het volgens berigte ‘n ondersoek gelas na die beleggings van 170-miljard-rand in die ongenoteerde portefeulje van die Openbare Beleggingskorporasie. Die batebestuurder se ongenoteerde beleggings is veronderstel om klein ondernemings ‘n hupstoot te gee en werk te skep terwyl dit transformasie ondersteun. Die ondersoek sal ook Daybreak Foods insluit, […]
# Tennis: Former US Open champion Emma Raducanu suffered a shock defeat to Australian teenager Maya Joint in the second round at Eastbourne. The British star slumped to a 4-6, 6-1, 7-6 loss. Wimbledon champion Barbora Krejcikova of the Czech Republic saved three match points to reach the quarterfinals with a 6-4, 4-6, 7-6 victory […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die indruk wat die Tshwane-metro se koalisieregering se propaganda skep oor hulle harde werk om diensleweringskwessies op te los, staan in sterk kontras met die werklikheid op voetsoolvlak. Mark Surgeon van die party sê groot dele van die metro het stukkende straatligte, paaie is onrybaar en besoekers word begroet met […]
# Die DA sê hy verwelkom die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, se hervorming van die departement se identiteit-verifiëringstelsel tot wêreldgehalte. Hierdie hoogs verbeterde diens sal staatsdepartemente se dienslewering verbeter en finansiële insluiting in die privaat sektor bevorder. Adrian Roos van die DA sê die departement het jare lank toegang tot sy nasionale identiteitsdatabasis […]
# Finance minister Enoch Godongwana has reportedly ordered an investigation into the 170-billion-rand investments in the unlisted portfolio of the Public Investment Corporation. The asset manager’s unlisted investments are supposed to give small businesses a kick-start and create jobs while supporting transformation. The probe will also include Daybreak Foods, which has only paid back 17-million-rand […]
# The Freedom Front Plus says the impression created by the Tshwane Metro coalition government’s propaganda about their hard work to resolve service delivery issues stands in stark contrast with the reality on the grassroots level. The party’s Mark Surgeon says large parts of the metro have broken streetlights, motorists must navigate inaccessible roads, and […]
# The DA says it welcomes Home Affairs minister Leon Schreiber’s action to transform the department’s identity verification service into a world-class infrastructure. This vastly enhanced service will boost service delivery from government departments and enhance financial inclusion in the private sector. The DA’s, Adrian Roos, says for years, the department has provided access to […]
# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê bewerings oor belangebotsings waarby die wenbieër van die loterylisensie betrek word, sal deeglik ondersoek word. Sizekhaya Holdings het die multi-miljard-rand tender vir die agt-jaar-loterylisensie gewen. Vrae het egter ontstaan oor beweerde bande tussen die maatskappy en adjunkpresident Paul Mashatile se skoonsuster. Tau sê hy […]
# Die DA in Gauteng eis ‘n verduideliking oor waarom die ooreenkoms tussen die Emfuleni-munisipaliteit en Rand Water nie nagekom is nie. Dit het tot gevolg gehad dat daar op die munisipaliteit se bankrekenings beslag gelê is. Emfuleni se waterverlies het teen die einde van Maart 57,3-persent beloop. Elize Aucamp van die DA sê dit […]