# Die Vryheidsfront Plus sê ʼn deeglike ontleding van die Ekurhuleni-munisipaliteit se ongeouditeerde jaarverslag en finansiële state vir 2024/2025 onthul ernstige tekortkominge wat bestuur, dienslewering en finansiële verantwoordbaarheid betref. Volgens die verslag het die metro slegs 79-persent van sy teikens bereik terwyl daar aan 21-persent niks gedoen is nie. ʼn VF Plus-woordvoerder, Denise Janse van […]
# Parliament’s portfolio committee on Basic Education has commended the Education Labour Relations Council for its work in verifying educators across the country. Last month, the council started its investigation at more than 22-thousand public schools to identify ghost teachers, and probe allegations involving the sale of teacher posts. Teacher posts are allegedly being sold […]
# Die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers se oorsigkomitee het meer as 33-duisend bladsye van Jeffrey Epstein-verwante lêers vrygestel wat van die Justisiedepartement ontvang is. Dit sluit in vlugplanne, toesigvideo’s van die tronk, hofdokumente, opnames en e-posse. Epstein, ʼn finansier en veroordeelde seksoortreder, het in 2019 selfdood gepleeg terwyl hy verhoorafwagtend was op aanklagte van sekshandel. […]
# Die DA vra vir die ontbinding van die regering se pensioenadministrasie-agentskap en dat die Regeringswerknemers Pensioenfonds sy werk oorneem ter wille van die beskerming van pensioentrekkers en belastingbetalers. Die agentskap word beskuldig van onwettige aankope en onder meer die toeken van ‘n biometriese kontrak van 500-miljoen-rand aan ‘n maatskappy sonder enige direkteure. Willie Aucamp […]
# The Freedom Front Plus says a thorough analysis of the Ekurhuleni Municipality’s unaudited annual report and financial statements for 2024/2025 reveals serious shortcomings in governance, service delivery and financial accountability. The report indicates that the metro reached only 79-percent of its targets, with 21-percent completely unmet. The FF Plus’ Denise Janse van Rensburg says the […]
# The US House of Representatives Oversight Committee has released over 33-thousand pages of Jeffrey Epstein-related files it had received from the Justice Department. These include flight logs, jail surveillance video, court filings, audio recordings and emails. Disgraced financier and convicted sex offender Epstein died by suicide in 2019 while awaiting trial on sex-trafficking charges. […]
# The DA is calling for the disbandment of the Government Pensions Administration Agency, arguing that its work should be taken over by the Government Employees Pension Fund, to protect pensions and taxpayers. The agency has been implicated in reports of procurement irregularities, including allegedly awarding a 500-million-rand biometric contract to a company without any […]
# Sokker: Die Premierliga-kampioen Liverpool het Alexander Isak van Newcastle teen ‘n rekordbedrag van meer as 290-miljoen-rand in Brittanje bekom. Die Sweedse doelskieter se kontrak by Anfield is vir ses jaar. Hy het die vorige seisoen 23 doele vir Newcastle in die Premierliga aangeteken en het in die eindstryd van die Carabao-beker met die wendoel […]
# ʼn Grondstorting het minstens ʼn duisend lewens geëis in die afgeleë Marra-berge in die weste van Soedan. Die grondstorting het Sondag plaasgevind na dae lange swaar reën, en slegs een persoon het oorleef. Die Soedannese Bevrydingsbeweging/Weermag, wat die area in die Darfoer-streek beheer, het die Verenigde Nasies en internasionale hulpagentskappe se bystand gevra om […]