# The American televangelist Jimmy Swaggart, who visited South Africa in the 80s, has died at the age of 90, after being in poor health for a while. The Louisiana native was best known for being a captivating Pentecostal preacher with a massive following before being caught on camera with a prostitute in New Orleans […]
# Israel se eerste minister Benjamin Netanyahu vergader volgens Amerikaanse amptenare komende Maandag met president Donald Trump. Die besoek op 7 Julie volg nadat Trump gesê het ʼn skietstilstand in Gaza kan binne ʼn week bereik word. Netanyahu se besoek is nog nie amptelik bevestig nie, maar ‘n amptenaar het anoniem met Sky News gepraat. […]
# Israeli prime minister Benjamin Netanyahu will be meeting Donald Trump next Monday, according to US officials. The visit on 7 July comes after Trump suggested it was possible a ceasefire in Gaza could be reached within a week. Netanyahu’s visit to Washington has not been formally announced, and the officials who said it would […]
# Saftu verwelkom die arrestasie van Brian Molefe, Anoj Singh, Siyabonga Gama en Thamsanqa Jiyane. Hulle staar strafregtelike aanklagte in die gesig wat verband hou met die Transnet-lokomotiefaankope van 93-miljoen-rand waarby China South Rail betrek word. Die federasie sê al vier beskuldigdes het in die Palm Ridge-handelsmisdaadhof in Ekurhuleni verskyn op aanklagte van bedrog, korrupsie […]
# Die Suider-Afrikaanse Agri-insiatief, Saai, sê die ware omvang van misdaad op plase en in landelike gebiede word heeltemal onderskat omdat baie voorvalle nie by die polisie aangemeld word nie. Saai-woordvoerder, Leon Lourens, sê die statistiek van eksterne rolspelers en die SAPD se datastelsel, onthul dat slegs 50-persent van alle veediefstalle wat aangemeld word, in die […]
# Tennis: Carlos Alcaraz is in die opwindendste eerste dag van Wimbledon se geskiedenis byna in die eerste ronde uitgeskakel. Die Spanjaard moes spook om die 38-jarige Fabio Fognini te klop in ‘n wedstryd van vier uur en 37 minute. Die 22-jarige Alcaraz het ook in die wedstryd gehardloop om ‘n bottel water vir ‘n […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê om groter privaat belegging vir volhoubare ontwikkeling te bevorder, moet regerings en ontwikkelingsinstellings bestuur en regulatoriese sekerheid verbeter. Dit sluit in die vereenvoudiging van beleggingsverwante regulasies, die minimum burokratiese struikelblokke en langtermyn-beleidkonsekwentheid om beleggersvertroue te bevorder. Lamola sê dis noodsaaklik om regs- en institusionele […]
# Saftu has welcomed the long-overdue arrests of Brian Molefe, Anoj Singh, Siyabonga Gama, and Thamsanqa Jiyane, who now face criminal charges related to the rigged 93-million-rand Transnet locomotive procurement deal involving China South Rail. The federation says all four accused appeared in the Palm Ridge Specialised Commercial Crimes Court in Ekurhuleni for alleged fraud, […]
# The Southern African Agri Initiative says the true extent of crime on farms and in rural areas is severely underestimated, as many incidents are not reported to police. Saai’s Leon Lourens says the statistics from external stakeholders and the SAPS database, revealed that only 50-percent of all livestock theft reported through organised structures, are recorded […]