# Koning Charles die Derde het gister ʼn geskiedkundige toespraak voor die Amerikaanse Kongres gelewer. Hy het die belangrikheid van die verhouding tussen die Verenigde Koninkryk en Amerika beklemtoon, diversiteit en vrede aangemoedig en multilaterale instellings geloof. Dit was die eerste koninklike toespraak voor die Kongres sedert dié van koningin Elizabeth die Tweede in 1991. […]
# The South African National Editors’ Forum says it has decided to appoint an independent legal team to evaluate the evidence against its chairperson and Sunday Times editor, Makhudu Sefara. This follows a Special Investigating Unit report implicating him in alleged wrongdoing related to the National Lotteries Commission. Todi Media Development received 1.5-million-rand for a […]
# Parliament’s ad hoc committee investigating allegations raised by KwaZulu-Natal Police Commissioner, Nhlanhla Mkhwanazi, is seeking another extension. It has already received four extensions and was due to complete its work by Thursday. The committee met yesterday to discuss housekeeping matters, including receiving a draft report on its work thus far. However, evidence leader Norman […]
# Tennis: American Hailey Baptiste produced a career-defining moment at the Madrid Open, defeating world number one Aryna Sabalenka to reach the semifinals for the first time. The 24-year-old beat the Belarusian, 2-6, 6-2, 7-6. Baptiste will face ninth-seeded Mirra Andreeva of Russia, who defeated Canadian Leylah Fernandez, 7-6, 6-3, to reach her first Madrid […]
# King Charles the Third delivered a historic speech to the US Congress on Tuesday, highlighting the importance of the UK-US relationship, championing diversity and peace, and praising multilateral institutions. This was the first royal address to Congress since Queen Elizabeth the Second in 1991. The British monarch told lawmakers that the UK-US alliance must […]
# ANC-affiliate and businessman Suleiman Carrim is unlikely to appear before the Madlanga Commission due to ill health. Carrim, who was scheduled to testify today, was recently hospitalised following a suspected heart attack. As a result, this raises the possibility of further delays in proceedings. The commission’s chief evidence leader, Matthew Chaskalson, says the hearing […]
# Die ANC-bondgenoot en sakeman Suleiman Carrim sal waarskynlik nie voor die Madlanga-kommissie verskyn nie weens swak gesondheid. Carrim, wat vandag sou getuig, is onlangs in die hospitaal opgeneem na ‘n vermoedelike hartaanval wat moontlik tot nog vertragings kan lei. Die kommissie se getuienisleier, Matthew Chaskalson, sê die verhoordatum bly onderhewig aan verandering afhangende van […]
# Build One South Africa sê die volgende fase van Suid-Afrika se reis moet gekenmerk word deur die uitbreiding van ekonomiese vryheid en die herstel van waardigheid vir almal. Die leier van BOSA, Mmusi Maimane, sê dit vereis moedige hervormings om die ekonomie te laat groei en te verseker dat geleenthede nie slegs deur jou […]
# Die regering sê berigte dat die Nasionale Vryheidsdag-viering in Bloemfontein ontwrig is toe ʼn persoon na president Cyril Ramaphosa en die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, op die verhoog beweeg het, is misleidend. Die waarnemende regeringswoordvoerder, Nomonde Mnukwa, sê die berigte is verkeerd en oordryf moontlik die aard van die voorval. […]