# Cricket: England ended day two of the fourth Test against India on 225 for two in their first innings, trailing the visitors by 133-runs at Old Trafford in Manchester. Captain Ben Stokes claimed his first five-wicket haul since 2017 as India, who resumed the day on 264 for four, were ultimately bowled out for […]
# Die EFF is bekommerd dat die hoë koste van elektrisiteit in die land Suid-Afrika se ekonomie kan destabiliseer. Julius Malema van die EFF sê stygende kragtariewe plaas ‘n ondraaglike las op huishoudings, klein besighede en die vervaardigingsektor, wat tot gemeenskapsonrus kan lei. Malema waarsku teen verhoogde werkloosheid, verminderde ekonomiese aktiwiteit en verdere verergering van […]
# The EFF has raised concerns that South Africa’s high cost of electricity could destabilise the country’s economy. Party leader Julius Malema says rising power tariffs place an unbearable burden on households, small businesses, and the manufacturing sector leading to community protests. Malema warns this could lead to increased unemployment, reduced economic activity, and further […]
# Solidariteit sê hy het ‘n sensitiewe stadium in onderhandelinge met FlySafair by die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie bereik. Die vakbond verteenwoordig sowat 200 vlieëniers wat sedert Maandag staak nadat onderhandelinge oor salarisse gefaal het. Die laekoste lugdiens het vroeër ‘n jaarlikse salarisverhoging van 5,7-persent vir vlieëniers aangebied maar die vakbond eis 10,5-persent […]
# Tennis: Die topgekeurde Taylor Fritz is deur na die laaste 16 op die Washingtonse Ope. Die Amerikaner het die Australiër Aleksandar Vukic geklop om sy eerste sege sedert Maart op die hardebaan te behaal. Die Rus Daniil Medvedev het die Amerikaner Reilly Opelka maklik verslaan terwyl die Australiër Alex de Minaur met Yunchaokete Bu […]
# Solidarity says it has reached a sensitive stage in the negotiations with FlySafair at the Commission for Conciliation, Mediation and Arbitration. Around 200 pilots represented by the trade union have been on strike since Monday after a breakdown in wage negotiations. The low-cost airline previously tabled a multiyear 5.7-percent wage increase for its pilots, […]
# Die GOOD-party sê noudat die nasionale begroting aanvaar is, moet die vennote in die regering van nasionale eenheid ophou om nog krisisse te veroorsaak. Die Nasionale Vergadering het gister die Toedelingswetsontwerp aanvaar en die regering toestemming gegee om net meer as 1,2-duisend-miljard-rand in die 2025-2026-boekjaar te bestee. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê party-politieke […]
# Die DA-leier John Steenhuisen sê nou dat die begroting aanvaar is, moet die fokus verskuif na dienslewering en die vinnige instelling van noodsaaklike hervormings om ekonomiese groei te ontsluit en werk te skep. Die party het ten gunste van die Toedelingswetsontwerp gestem wat gister in die Parlement bekragtig is. Steenhuisen sê die DA het […]
# Die man wat in November 2022 vier studente van die Universiteit van Idaho vermoor het, Bryan Kohberger, is tot vier keer lewenslank sonder parool gevonnis. Die 30-jarige gewese kriminologie-student het Kaylee Goncalves, Ethan Chapin, Xana Kernodle en Madison Mogen doodgesteek terwyl hulle in hul huis weg van die kampus geslaap het. Hy het skuldig […]