# AfriForum says Stellenbosch Municipality’s Human Resources manager, Alexander Kannemeyer, must be removed from his position as he cannot be trusted to make legal and impartial decisions. This follows a video circulating on social media in which Kannemeyer allegedly suggests making life difficult for white employees until they resign. This is so that they can […]
# Gholf: Suid-Afrika se gholf-sensasie Aldrich Potgieter keer terug na Sun City vir die Nedbank-toernooi van 4 tot 7 Desember nadat hy dit verlede jaar met sy eerste probeerslag byna gewen het. Saam met hom is Christiaan Bezuidenhout, wat al verskeie toernooie op die DP World-toer gewen het. Die 20-jarige Potgieter is die jongste Suid-Afrikaanse […]
# Golf: South African golf sensation Aldrich Potgieter will return to Sun City for the Nedbank Golf Challenge from 4 to 7 December, a year after almost winning it on his debut. He’ll be joined by multiple DP World Tour champion Christiaan Bezuidenhout. The 20-year-old Potgieter is the youngest South African winner in PGA Tour […]
# Tennis: Die verdedigende kampioen, Jannik Sinner, is deur na die kwarteindronde van die Amerikaanse Ope. Die Italianer het Alexander Bublik van Kazakstan geklop en speel volgende teen sy landgenoot Lorenzo Musetti. Die Kanadees Felix Auger-Aliassime het met Andrey Rublev van Rusland afgereken, terwyl Alex de Minaur van Australië die Switserse kwalifiseerder Leandro Riedi geklop […]
# Not In My Name International eis dat ʼn onderwyser by die Prinshof Skool vir Blindes in Pretoria afgedank word. Dit volg na bewerings dat ʼn onderwyser in 2024 ʼn 14-jarige leerder seksueel aangerand het. Die beweging het gister ʼn vreedsame betoging buite die skool gehou. Not In My Name International se woordvoerder, Themba Masango, […]
# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Staatsdiens en Administrasie het kommer uitgespreek oor berigte van ʼn terugbetaling van ʼn spookkontrak van die Agentskap vir Administrasie van Regeringspensioene. Volgens berigte het die agentskap 36-miljoen-rand vooruitbetaal aan Shula Developers, wat hulle na bewering as die verhuurder voorgedoen het, om ʼn gebou as hoofkantoor te huur. Shula Developers het […]
# Nuwe inligting het aan die lig gekom in die voortslepende Digital Vibes-korrupsiesaak van meer as 150-miljoen-rand se vermeende onregmatige kontrakte wat die Departement van Gesondheid toegeken het. Die Spesiale Tribunaal het die Spesiale Ondersoekeenheid toestemming gegee om die nuwe inligting in die saak teen Digital Vibes en talle ander maatskappye en direkteure te gebruik. […]
# Tennis: Defending champion Jannik Sinner is through to the US Open quarterfinals. The Italian thrashed Kazakhstan’s Alexander Bublik, 6-1, 6-1, 6-1, to set up a clash with compatriot Lorenzo Musetti. Canadian Felix Auger-Aliassime defeated Russia’s Andrey Rublev, 7-5, 6-3, 6-4, while Australia’s Alex de Minaur beat Swiss qualifier Leandro Riedi, 6-3, 6-2, 6-1. In […]
# Civil society movement Not in My Name International is demanding the dismissal of a teacher at the Prinshof School for the Blind and Visually Impaired in Pretoria. This follows allegations that a 14-year-old learner was sexually assaulted by a teacher in 2024. The movement staged a peaceful demonstration outside the school yesterday. Not in My Name […]