# Tennis: Seven-time champion Novak Djokovic has withdrawn from the upcoming Paris Masters, without giving a reason. The 38-year-old retired from his third-place play-off match against American Taylor Fritz at the Six Kings Slam in Saudi Arabia on Saturday. Djokovic is still on course to play the season-ending ATP Finals next month, which he has […]
# The Israeli Defence Force says forensics examiners have publicly identified the remains of one of the two deceased hostages that were handed over by Hamas on Tuesday. The identified hostage is Aryeh Zalmanovich, who was killed in captivity on November 17, 2023, at the age of 85. Confirmation of the identity of the second […]
# Die Regeringskommunikasie- en Inligtingstelsel het herbevestig dat breed-gebaseerde swart ekonomiese bemagtiging ‘n belangrike beleid vir ekonomiese transformasie en insluiting bly. Hy sê die beleid is ‘n grondwetlike en morele verpligting wat daarop gemik is om geskiedkundige ongeregtighede reg te stel en insluiting te bevorder, veral vir vroue, die jeug en mense met gestremdhede. Die […]
# The Government Communication and Information System has reaffirmed that broad-based black economic empowerment remains a key policy for economic transformation and inclusion. It says the policy is a constitutional and moral obligation aimed at redressing historical injustices and promoting inclusion, particularly for women, youth, and people with disabilities. Government deputy spokesperson William Baloyi says […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-twee, Jannik Sinner, gaan nie volgende maand vir Italië speel in die Davisbeker-eindtoernooi op eie bodem in Bologna nie. Die viermalige Grand Slam-kampioen het die vorige twee jaar gehelp om sy land tot ‘n oorwinning te lei. Sy woordvoerder sê hy gaan die geleentheid oorslaan om ‘n bykomende week te hê vir […]
# ActionSA in Gauteng sê die onlangse aanvalle op misdaadvoorkomingsbeamptes beklemtoon ernstige stelsel-mislukkings deur die provinsiale regering. ʼn Beampte van die Misdaadvoorkomingseenheid in Germiston is verlede week geskiet toe hy op ʼn rooftog gereageer het. Verlede maand is vyf beamptes in die hospitaal opgeneem nadat 12 gewapende verdagtes hulle in Daveyton in ʼn hinderlaag gelok […]
# Eskom sê die bygewerkte Geïntegreerde Hulpbronplan is ʼn duidelike beleggingspadkaart na ʼn gebalanseerde nasionale energiemengsel wat ʼn volhoubare toekoms en ekonomiese insluiting sal verseker. Die plan wat verlede week deur die kabinet goedgekeur is, sal gebruik maak van meer son- en windkrag, asook gas om seker te maak daar is teen 2030 genoeg betroubare […]
# Die minister van Verdediging, John Healey, sê Brittanje is gereed om soldate in Oekraïne te ontplooi indien president Donald Trump van Amerika ʼn vredesooreenkoms met Rusland bereik. Trump en die Russiese president, Vladimir Putin, beplan om binne die volgende paar weke in Hongarye te ontmoet om ʼn einde te bring aan die vier jaar […]
# ActionSA in Gauteng says the recent attacks on crime-prevention warden underlines grave systemic failures by the provincial government. Last week, a warden, stationed at the Crime Prevention Unit in Germiston, was shot whilst responding to a robbery. This comes after five wardens were hospitalised after being ambushed by 12 armed suspects in Daveyton last […]