# The South African under-20 football team are arriving in Chile today for the U-20 World Cup. Coach Raymond Mdaka praised his versatile 21-man squad as they face France, the US, and New Caledonia in the group stage. Crowned the 2025 COSAFA U20 winners and lifting the CAF U20 Men’s Africa Cup of Nations trophy, […]
# Vlugte is gekanselleer, skole en ondernemings gesluit, en duisende mense gedwing om hulle huise te verlaat, terwyl een van die sterkste tifone in onlangse jare na Suid-China en Hongkong beweeg. Supertifoon Ragasa, met winde naby sy middelpunt van ongeveer 220 kilometer per uur, beweeg oor die Suid-Chinese See na die Guangdong-provinsie. Dit word verwag […]
# Die Tafelberg-sweefspoormaatskappy nooi Suid-Afrikaners uit om Erfenisdag te vier met geur en plesier by die Erfenis-braaidag, vandag van 11vm tot 5nm. As gevolg van die ongunstige weer, is die sweefspoor gesluit, maar feestelikhede vind plaas by die laer sweefspoorstasie met kos, pryse en vermaaklikheid. Die uitvoerende hoof, Selma Hercules, sê Erfenisdag gaan oor eenheid […]
# Die Suid-Afrikaanse onder-20 sokkerspan kom vandag in Chili aan vir die Onder-20-Wêreldbeker. Die afrigter Raymond Mdaka het sy veelsydige 21-man groep geprys terwyl hulle voorberei om teen Frankryk, die VSA en Nieu-Kaledonië in die groepfase te staan te kom. Die afrigter sê as die wenners van die 2025 Cosafu onder-20-titel en die houers van […]
# Die Gautengse Verkeerspolisie het die publiek versoek om padveiligheid op Erfenisdag voorop te stel. Die woordvoerder, Sello Maremane, sê motoriste word in die lig van die verwagte verkeerstoename gevra om nie te bestuur wanneer hulle gedrink het nie, om spoedgrense te gehoorsaam en te sorg dat hul voertuie padwaardig is. Wetstoepassingsagentskappe sal ‘n sterk […]
# Die Nasionale Gesondheidslaboratoriumdiens het sy teengifvervaardiging by sy opgeknapte fasiliteit hervat deur sy Suid-Afrikaanse Entstofprodusente-filiaal. Die eerste versending van 536 polivalente teengif-eenhede is twee weke gelede vrygestel, met nuwe voorraad wat vervaardig word. Polivalente en skerpioen-teengif sal vroeg in November beskikbaar wees en spinnekop- en boomslang-teengif teen einde November. Die woordvoerder, Mzi Gcukumana, sê […]
# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het die adjunk-nasionale polisiekommissaris vir Misdaadopsporing, Shadrack Sibiya, ondersteun in sy poging om beheer oor alle polisiedossiere te neem. Masemola het by die Madlanga-kommissie in Pretoria getuig en sê dié inmenging het behoorlike toesig belemmer en die ondersoek na politieke moorde en […]
# Die Stad Tshwane sê hy ervaar hoë watergebruik in talle gebiede en sommige reservoirs se watervlakke neem skerp af. Die burgemeesterskomiteelid vir Nutsdienste, Frans Boshielo, sê Rand Water het 700-megaliter per dag toegeken, maar dis 22-persent meer as die metro se toegelate perk. He waarsku inwoners om water spaarsaam te gebruik om te keer […]
# Sokker: Paris St-Germain en Frankryk se voorspeler, Ousmane Dembélé, het sy eerste Ballon d’Or gewen. Die 28-jarige speler het die vorige PSG-seisoen 35 doele aangeteken toe sy span die Kampioeneliga, die liga-titel en die Franse Beker gewen het. PSG-bestuurder Luis Enrique is die afrigter van die jaar. Barcelona en Spanje se middelveldspeler, Aitana Bonmati, […]