# Die Nasionale Vervolgingsgesag verwelkom die vonnis van 15 jaar tronkstraf vir die gewese apartheidspolisieman Johan Marais, wat die studente-aktivis Caiphus Nyoka in 1987 vermoor het. Dit is die NVG se eerste vonnis in ‘n saak uit die Waarheids- en Versoeningskommissie. Marais het skuld erken aan moord met voorbedagte rade wat op polisiebevel uitgevoer is. […]
# The National Prosecuting Authority has welcomed the 15-year prison sentence handed to former apartheid police officer, Johan Marais, for the 1987 murder of student activist Caiphus Nyoka. This is the NPA’s first sentence regarding any Truth and Reconciliation Commission matters. Marais pleaded guilty to premeditated murder, carried out under police orders. The High Court […]
# Die Presidensie en die Nasionale Tesourie sê die jongste Operasie Vulindlela-verslag toon bestendige vordering met ekonomiese hervorming ten spyte van struikelblokke. Die Januarie tot Maart-verslag vir 2025/26 beklemtoon mylpale tydens Fase twee, onder meer die aanvoorwerk vir Onafhanklike Transmissieprojekte, vraglogistiek-vennootskappe en plaaslike regeringshervormings. Die Kabinet het ook die Digitale Transformasie-padkaart goedgekeur. Die Presidensie en […]
# The Presidency and National Treasury say the latest Operation Vulindlela report shows steady economic reform progress despite strong headwinds. The January to March report for 2025/26 highlights milestones in Phase-two, including groundwork for Independent Transmission Projects, freight logistics partnerships, and local government reforms. Cabinet has also approved the Digital Transformation Roadmap. The Presidency and […]
# Die MK-party het ‘n strafsaak teen die minister van Polisie, Senzo Mchunu en adjunk-nasionale polisiekommissaris Shadrack Sibiya by Pretoria se Brooklyn-polisiestasie aanhangig gemaak. Dit is vir meineed en regsverydeling ná bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi. Hy het beweer dat Mchunu en Sibiya medepligtig is by ‘n sindikaat, beheer deur dwelmkartelle en sakelui, […]
# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê die Tesourie het 750-miljoen-rand aan die departement toegeken om die finansieringsgaping te vul wat gelaat is deur Amerika se onttrekking aan die President se Noodplan vir Vigsverligting. Pepfar-befondsing het slegs 17-persent van die land se MIV-reaksiebefondsing uitgemaak. Motsoaledi het aan die Parlement gesê 590-miljoen-rand sal aan provinsies […]
# Amerika stel sanksies in teen ʼn spesiale verslaggewer van die Verenigde Nasies se Menseregteraad, Francesca Albanese. Die minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, sê die sanksies teen Albanese is omdat sy regstreeks met die Internasionale Strafhof kontak het in sy pogings om Amerikaanse of Israelse burgers te vervolg. Rubio beskuldig Albanese ook van anti-Semitiese […]
# Tennis: Die sewemalige Wimbledon-kampioen, Novak Djokovic, en die wêreld-nommer-een, Jannik Sinner van Italië, pak mekaar in die halfeindronde. Die Serwiër het nog ‘n Italianer, Flavio Cobolli, verslaan, terwyl Sinner die Amerikaner Ben Shelton geklop het. In die vroueafdeling is Iga Swiatek van Pole en die Switser Belinda Bencic albei deur na hulle eerste halfeindronde […]
# Health minister Aaron Motsoaledi says Treasury has allocated 750-million-rand to the department to plug the funding gap left by the US withdrawal of the President’s Emergency Plan for Aids Relief. Pepfar funding accounted for only 17-percent of the country’s HIV response funding. Motsoaledi told Parliament that 590-million-rand will be allocated to provinces through the […]