# Die Tafelberg Kabelspoormaatskappy nooi Suid-Afrikaners uit om Wêreld-toerismedag vandag by die Erfenisbraai van 11-uur tot 5-uur te vier. Die geleentheid wat aanvanklik vir Erefenisdag geskeduleer was, is weens die weer uitgestel. Besoekers kan geregte, pryse en aktiwiteite bo-op die berg by die boonste stasie geniet insluitend boereworsrolletjies, bier, pret-uitdagings en gelukspryse.
# Rugby: Despite the Bulls being ravaged by injuries, coach Johan Ackermann has still been able to name six Springboks in his starting-15 for today’s United Rugby Championship match against the Ospreys at Loftus. This will be the first test of Ackermann’s coaching regime since being installed in the position two months ago. Among the […]
# Rugby: Die Bulle word geknel deur beserings, maar die afrigter Johan Ackermann kon steeds ses Springbokke insluit in sy opdrafspan vir vandag se Verenigde Rugbykampioenskap wedstryd teen die Ospreys op Loftus. Dit is die eerste toets vir Ackermann se afrigtingstelsel sedert hy tweede maande gelede die span oorgeneem het. Onder die mees noemenswaardige insluitings, […]
# Defend Our Democracy have condemned reports that Standing Committee on Public Accounts chairperson, Songezo Zibi, is under surveillance and facing intimidation linked to Parliament’s Road Accident Fund inquiry. Spokesperson Naledi Kuali says such acts undermine Parliament’s constitutional oversight role and endanger whistleblowers exposing Road Accident Fund corruption. She demands Parliament and political parties act […]
# Public Works and Infrastructure minister Dean Macpherson says a newly completed prison will house corrupt officials and politicians after the 2026 local government elections. He singled out municipalities such as Ekurhuleni, Johannesburg, and Nelson Mandela Bay as examples where graft has thrived. Macpherson stressed that the facility signals government’s commitment to rooting out corruption […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, sê ‘n nuwe gevangenis vir korrupte amptenare en politici is voltooi en sal ná die 2026 plaaslike regeringsverkiesing in gebruik geneem word. Hy het munisipaliteite soos Ekurhuleni, Johannesburg en Nelson Mandelabaai uitgesonder as voorbeelde van waar korrupsie geseëvier het. Macpherson beklemtoon die fasiliteit is ‘n […]
# Die eerste minister van Brittanje, Keir Starmer, het aan ‘n wêreldkonferensie van sentristies-linkse leiers gesê hulle moet onbeheerde migrasie aanpak en die “leuens” wat ver-regse politici oor hulle lande verkondig, konfronteer. By die vergadering in Londen was ook die Australiese eerste minister Anthony Albanese en die Kanadese premier Mark Carney. Dit het plaasgevind te […]
# Defend Our Democracy het berigte veroordeel dat die voorsitter van die Staande Komitee oor Openbare Rekeninge, Songezo Zibi, dopgehou word en intimidasie in die gesig staar wat verband hou met die Parlement se ondersoek na die Padongelukkefonds. Die woordvoerder, Naledi Kuali, sê sulke dade ondermyn die Parlement se grondwetlike oorsigrol en stel fluitjiblasers in […]
# President Cyril Ramaphosa het sy oproep herhaal dat die Amerikaanse tariewe van 30-persent verlaag of opgehef word. Die president en sy afvaardiging het gister hul werksbesoek van vier dae by die Hoëvlak-segment van die 80ste sitting van die VN se Algemene Vergadering in New York afgesluit. Ramaphosa het aan die media gesê hy het […]