# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, het die Oos-Kaapse Provinsiale Taakspan aangekondig met Oscar Mabuyane as leier. Die nuwe span se taak is om die provinsie in die komende plaaslike regeringverkiesing na ‘n beslissende oorwinning te lei. Die adjunk-leier is Mlungisi Mvoko. Helen Sauls-August is die koördineerder met Nanziwe Rulashe as haar adjunk […]
# Israel sê hy het al die buitelandse aktiviste wat aangehou is nadat hul Global Sumud-flottielje Maandag in internasionale water op pad na Gaza onderskep is, gedeporteer. Altesaam 422 aktiviste, insluitend ses Suid-Afrikaners, is gister op drie vliegtuie van die Turkse lugredery uit die suide van Israel gevlieg. Meer as 50 bote was deel van […]
# Suid-Afrika se ambassadeur in Amerika, Roelf Meyer, sê hy is vriendelik by die Withuis ontvang en sien uit daarna om die land te verteenwoordig. Hy het gister sy geloofsbriewe aan president Donald Trump van Amerika oorhandig. Hy vervang Ebrahim Rasool na meer as ʼn jaar van spanning tussen Pretoria en Washington. Meyer het aan […]
# ANC secretary general, Fikile Mbalula, has announced the Eastern Cape Provincial Task Team, which Oscar Mabuyane will lead. The new leadership is tasked with leading the province to a decisive victory in the upcoming local government elections. The Deputy Provincial is Mlungisi Mvoko; Helen Sauls-August is the coordinator, with her deputy, Nanziwe Rulashe; and […]
# Cricket: The Gujarat Titans recorded an emphatic 89-run victory against the Chennai Super Kings to strengthen their push for a top-two finish in the Indian Premier League. Chasing a crucial win that would improve their chances of securing two shots at the final through Qualifier One, the Titans posted 229 for four. Opener Sai Sudharsan […]
# Israel says it has deported all foreign activists, who were detained after their Gaza-bound Global Sumud Flotilla was intercepted in international waters on Monday. A total of 422 activists, including six South African nationals, were flown from southern Israel on three Turkish Airlines-chartered planes yesterday. Over 50 boats taking part in the Global Sumud […]
# South Africa’s Ambassador to the United States, Roelf Meyer, says he received a warm reception at the White House and is looking forward to representing the country. He presented his credentials to US president Donald Trump yesterday, formally replacing Ebrahim Rasool after more than a year of tension between Pretoria and Washington. Speaking to […]
# Eskom voer verkennende gesprekke met die Wêreldbank oor die befondsing van ‘n multimiljard-dollar kernprogram. Die Koeberg Kernkragstasie naby Kaapstad is Afrika se enigese werkende kernkragstasie. Die kragverskaffer stel voor vier-duisend-800 megawatt van konvensionele waterdruk-reaktors en 400 megawatt van klein modulêre reaktors. Ten minste die helfte van die klein modulêre reaktors sal bestem wees vir […]
# Krieket: Die driemalige kampioen, Kolkata Knight Riders, het Mumbai Indians met vier paaltjies verslaan om hul geringe hoop lewend te hou om die Indiese Premierliga se uitspeelronde te haal. Mumbai, wat reeds uitgeskakel is, het 147 vir agt aangeteken. Manish Pandey het daarna 45 van 33 balle behaal en Rovman Powell het 40 bygedra, en […]