# Die Parlement se gekose komitee oor Ekonomiese Ontwikkeling en Handel het die besluit van die minister van Toerisme, Patricia de Lille, verwelkom om die SA Toerismeraad onmiddellik te ontbind. Volgens die minister het die raad sy magte oorskry deur ‘n raadslid aan te stel om sommige van die funksies van die vorige voorsitter, professor […]
# Die Gautengse Onderwysdepartement het bevestig dat 19 leerders van die West Ridge High School en drie van Hoërskool Roodepoort geskors is. Dit volg na leerders van die twee skole verlede Vrydag en weer Maandag in gewelddadige onderonsies betrokke was, waartydens drie leerlinge beseer is en die skoolhoof van Hoërskool Roodepoort met ‘n mes gesteek […]
# Atletiek: Oblique Seville van Jamaika het goud verower in die mans-100-meter op die Diamantliga-byeenkoms in Lausanne, Switserland, in ‘n indrukwekkende 9,87-sekondes. Die Olimpiese kampioen, die Amerikaner Noah Lyles, was tweede en die Jamaikaan Ackeem Blake en Akani Simbine van Suid-Afrika onderskeidelik derde en vierde. Keely Hodgkinson van Engeland het die vroue-800-meter in ‘n byeenkomsrekord […]
# Solidarity says deputy president Paul Mashatile’s latest defence of black economic empowerment is completely removed from the reality of what BEE is and does. In response to a parliamentary question, Mashatile defended the country’s transformation policies, declaring that the Broad-Based Black Economic Empowerment Act is not discriminatory legislation. Solidarity’s Theuns du Buisson says Mashatile […]
# Parliament’s Select Committee on Economic Development and Trade has welcomed Tourism minister Patricia de Lille’s decision to dissolve the SA Tourism board with immediate effect. According to the minister, the board exceeded its powers by appointing a board member to carry out some of the functions of the previous chairperson, professor Gregory Davids, who […]
# The Gauteng Education Department has confirmed that 19 learners from West Ridge High School and three from Hoërskool Roodepoort have been suspended. This comes after learners from the two schools were involved in violent altercations last Friday and again on Monday, leaving three pupils injured and the Hoërskool Roodepoort principal stabbed. The department’s spokesperson, […]
# Athletics: Jamaica’s Oblique Seville claimed gold in the men’s 100-metres at the Diamond League meeting in Lausanne, Switzerland, in an impressive 9.87-seconds. Olympic champion American Noah Lyles came in second, with Jamaican Ackeem Blake and South African Akani Simbine finishing third and fourth, respectively. England’s Keely Hodgkinson clinched the women’s 800-metres in a meeting […]
# Israel gaan sy antwoord teen Vrydag aan internasionale bemiddelaars lewer oor ‘n nuwe Gaza skietstakingsooreenkoms. Die voorstel wat Katar en Egipte voorgelê het, sluit in die opheffing van militêre operasies vir 60 dae en die vrylating van sowat die helfte van die 50 oorblywende Israelse gyselaars waarvan 20 glo steeds leef. Hamas het die […]
# Tennis: Die topgekeurde Jessica Pegula en Jack Draper is deur na die halfeindronde van die Amerikaanse Ope se hersaamgestelde gemengde dubbelspel-kampioenskap. Die Amerikaans-Britse paar het twee oorwinnings behaal, insluitend oor Emma Raducanu en Carlos Alcaraz. Hulle kom nou teen die derde-gekeurde Casper Ruud en Iga Swiatek te staan. Die huidige kampioene, Sara Errani en […]