# El Salvador’s president, Nayib Bukele, says he won’t return a Maryland man who was mistakenly deported last month back to the US. The US government admitted that Kilmar Ábrego García’s deportation to a prison in El Salvador was an administrative error. However, it also claims he is a member of a gang. The US […]
# Rugby: The University of Cape Town-Ikeys defeated the University of Stellenbosch-Maties 44-21 in the Varsity Cup final at the Danie Craven Stadium in Stellenbosch. Having lost the last two finals, it was third time lucky for UCT, who denied Maties victory in their 150th anniversary year. UCT winger Ntokozo Makhaza won Player that Rocks, after […]
# The Director of Public Prosecutions in Gauteng, advocate Andrew Chauke, has welcomed the Gauteng High Court ruling that two apartheid policemen can be prosecuted for crimes against humanity. Former Vlakplaas Askari, Ephraim Mfalapitsa, and former police security branch member, Christiaan Rorich, are accused of bombing four students in 1982. Judge, Dario Dosio, ruled that […]
# Wina Njalo, ʼn projek van die HCI Foundation, het ʼn hofgeding teen die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, aanhangig gemaak om hom te dwing om ʼn nuwe lisensie vir die nasionale lotery uit te reik. Tau het onlangs ʼn teikendatum vir die aankondiging van ʼn nuwe bieër gestel, maar Wina Njalo […]
# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê hulle sal hierdie week ʼn ooreenkoms uitwerk met al die partye wat saamstem om die begrotingdooiepunt te verbreek. Die ANC het met alle partye binne en buite die regering van nasionale eenheid beraadslaag om ʼn oplossing vir die dooiepunt te vind. Die BTW-verhoging is die grootste probleem. […]
# President Donald Trump van Amerika waarsku niemand gaan loskom weens onregverdige handelsbalanse nie en sê China kan verdere tariewe verwag. Dit volg nadat die Withuis Vrydag hoëtegnologie-produkte uit China van invoerbelasting vrygestel het. Trump sê in ʼn inskrywing op Truth Social, hierdie produkte sal steeds onderworpe wees aan die bestaande fentaniel-tariewe van 20-persent. Hy […]
# Gholf: Die wêreld-nommer-twee, Rory McIlroy, het Justin Rose van Engeland in ʼn uitspeelronde geklop om die Meesters op Augusta in Georgia te wen en sy loopbaan-Grand Slam te behaal. Die Noord-Ierse speler het ʼn voëltjie op die eerste putjie van die uitspeelronde aangeteken om sy vyfde Major op te raap en slegs die sesde […]
# Die Wes-Kaapse polisie het ʼn 35-jarige vrou in hegtenis geneem in verband met ʼn skietvoorval Dinsdag by die Wynberg-landdroshof. Taxi-eienaar Dingalomoya Cintso is in die hof doodgeskiet. Volgens die Nasionale Vervolgingsgesag was die 50-jarige man ʼn beskuldigde in ʼn strafregtelike saak. Die polisiewoordvoerder, Novela Potelwa, sê die verdagte al na verwagting vandag in die […]
# Wina Njalo, an initiative of the HCI Foundation, has launched a court action against minister of Trade, Industry, and Competition, Parks Tau, in which it is seeking to compel him to award a new licence to operate the national lottery. Tau recently announced a target date for the announcement of the new bidder, however, […]