# Die families van die twee slagoffers van die aanval op die sinagoge in Manchester het hulde aan hulle gebring as helde. Adrian Daulby en Melvin Cravitz is Donderdag in die aanval by die Heaton Park-sinagoge in Crumpsall dood. Daulby is per ongeluk geskiet toe die polisie op die aanvaller Jihad al Shamie losgebrand het. […]
# Die GOOD-party het die Pretoriase Hooggeregshof se besluit verwelkom om president Cyril Ramaphosa en die regering se poging af te wys om ‘n skadevergoedingsaak van 167-miljoen-rand deur apartheidslagoffers en die Stigting vir Menseregte, onbepaald uit te stel. Die party sê dit is belangrik vir die integriteit van Suid-Afrika se regstelsel dat die redes vir […]
# The families of the two victims of the Manchester synagogue attack have paid tribute to them as heroes. Adrian Daulby and Melvin Cravitz were killed in the attack at Heaton Park synagogue in Crumpsall on Thursday. Daulby was shot accidentally when police opened fire on attacker Jihad al Shamie. Tributes for the men poured […]
# President Donald Trump sê Hamas is gereed vir “blywende vrede” nadat die Palestynse militante ingestem het om alle oorblywende gyselaars vry te laat. Trump het gereageer op ‘n verklaring deur Hamas gister waarin die groep onderneem het om alle oorblywende gyselaars in Gaza, lewend en dood, terug te besorg. Hamas het gesê hulle wil […]
# The US leader Donald Trump has said Hamas is ready for a “lasting peace” after the Palestinian militants agreed to release all remaining hostages. Trump was responding to a statement by Hamas on Friday in which the group committed to returning all remaining hostages in Gaza, dead and alive. Hamas said it wants to […]
# Die waarnemende polisieminister, Firoz Cachalia, het volle steun belowe vir die ondersoek na die dood van die voormalige minister van Polisie en die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa. ‘n Span van vyf lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens is na Frankryk ontplooi om Franse owerhede te help om Mthethwa se dood te ondersoek. Mthethwa […]
# Die DA in die Wes-Kaap vier die Breedevallei Munisipaliteit se sukses nadat hy drie nasionale toekennings ontvang het vir goeie bestuur. Die toekennings is by die Nasionale Goeie Regeringstoekennings in Johannesburg deur die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, oorhandig. Dave Bryant van die DA sê hierdie erkenning bewys dat sy […]
# Netbal: Die Proteas-span is opgewek voor hul eerste toetswedstryd vandag teen Australië by die Red Energy-stadion. Suid-Afrika hoop om sake om te keer, nadat hulle die Taini Jamison-trofee in Nieu-Seeland verloor het. Kaptein Khanyisa Chawane het in gesprek met SABC Sport haar spanmaats se vasberadenheid geprys om hul merk te maak terwyl hulle voorberei […]
# COSATU verwelkom die Konstitusionele Hof se uitspraak wat ‘n groter keuse en gelykheid in kraam- en ouerskapverlof toestaan. Die hof het die Parlement gelas om die Wette op Basiese Diensvoorwaardes en Werkloosheidsversekering te wysig om gelyke dekking vir ouers te verseker. COSATU se woordvoerder, Matthew Parks, sê die uitspraak bekragtig billikheid en buigsaamheid en […]