# Sokker: Mamelodi Sundowns is uitgeskakel by FIFA se Klub-Wêreldbeker ná ʼn gelykopwedstryd sonder doele teen Fluminense in Miami Gardens, Florida. Die Suid-Afrikaanse ligakampioene moes wen om na die laaste 16 deur te dring. Sundowns is derde in Groep F met vier punte wat net een minder is as Fluminense, wat saam met Borussia Dortmund […]
# The DA in the Tshwane Metro has retained Ward 56 following a by-election yesterday. The ward, including Hatfield, Brooklyn, Hillcrest, and New Muckleneuk, became vacant after DA councillor Jarad Frimmel resigned in April. The party’s vote share in the ward grew from 50.05-percent in the 2024 election to 80-percent in this by-election. The DA’s […]
# AfriForum says there is no connection between the quality of the Nuclear Medicine Research Infrastructure facility and the constitutionality or workability of the National Health Insurance system. During his visit to the research facility at the Steve Biko Academic Hospital in Pretoria on Tuesday, president Cyril Ramaphosa hailed the facility as a blueprint for […]
# Soccer: Mamelodi Sundowns have been eliminated from the FIFA Club World Cup after playing to a goalless draw with Fluminense in Miami Gardens, Florida. The South African league champions needed a win to progress to the last 16. Sundowns finished third in Group F with four points, just one behind Fluminense, who advanced alongside […]
# Die president van Rusland, Vladimir Putin sal nie volgende maand se Brics-beraad in Brasilië bywoon nie aangesien daar ‘n arrestasiebevel deur die Internasionale Strafhof teen hom uitstaande is. Die Strafhof in Den Haag wil Putin arresteer vir die beweerde onwettige deportasie van Oekraïense kinders nadat sy troepe die land in 2022 binnegeval he. ‘n […]
# Russian president Vladimir Putin will not travel to Brazil for next month’s BRICS summit due to the outstanding International Criminal Court arrest warrant on the Russian president. Putin is wanted by The Hague-based ICC for the alleged illegal deportation of Ukrainian children since he ordered his troops into the country in 2022. Kremlin aide […]
# Die Suid-Afrikaanse Studentefederasie gaan vandag ‘n betoging by die Departement van Hoër Onderwys in Pretoria hou. Die federasie sê hy is bekommerd oor verskeie onopgeloste sake van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente wat gelei het tot opgehoopte klasgelde vir studente en die uitbetaling van toelae. Die optog begin by die Ou Putco-busdepot in […]
# ‘n Kongreslid van die Demokrate, Al Green, het ‘n mosie ingedien ten einde president Donald Trump in ‘n staat van beskuldiging te plaas en beskuldig hom van die misbruik van sy magte. Hy sê die president het die skeiding van magte geminag deur die Kongres te omseil en oorlog te verklaar, deur die Amerikaanse […]
# Atletiek: Prudence Sekgodiso van Suid-Afrika het die eindronde van die vroue-800-meter in ‘n byeenkomsrekord en persoonlike beste tyd van een-minuut-57,16-sekondes gewen op die Ostrava Golden Spike in die Tsjeggiese Republiek. Oratile Nowe van Botswana en die Ethiopiër Nigist Getachew was onderskeidelik tweede en derde. Nog ‘n Suid-Afrikaner, Douw Smit, het tweede geëindig na die […]