# Tennis: Lloyd Harris van Suid-Afrika speel volgende week in die eerste ronde van Wimbledon teen die Belg Zizou Bergs. Die 28-jarige Harris was veronderstel om vir die grasbaan-Grand Slam-toernooi te kwalifiseer, maar het regstreeks tot die hooftrekking deurgedring weens ‘n aantal laat onttrekkings. Verskeie beserings het sy posisie op die wêreldranglys laat tuimel van […]
# Tennis: Lloyd Harris of South African will face Belgian Zizou Bergs in the first round of Wimbledon next week. Twenty-eight-year-old Harris was supposed to qualify for the grass-court Grand Slam tournament, but a series of late withdrawals saw him moving straight to the main draw. A slew of injuries caused his world ranking to […]
# Die Oos-Kaapse LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling, Nonkqubela Pieters, is vandag die gasvrou tydens die Provinsiale Beraad vir Minderjarige Drankgebruik by die Abbotsford Christian Centre in Oos-Londen. Die beraad sal poog om oplossings te vind vir die toenemende krisis rakende minderjarige drankmisbruik, insluitend die kommerwekkende “penne-neer”-partytjies. Belanghebbendes sal tydens die beraad strategies saamwerk, en gemeenskappe […]
# The Eastern Cape MEC for Economic Development, Nonkqubela Pieters, is hosting the Provincial Underage Drinking Summit today at Abbotsford Christian Centre in East London. The summit aims to tackle the province’s rising underage drinking crisis, including the worrying trend of pens down parties. The summit will unite stakeholders for strategic collaboration, and empower communities […]
# Die GOOD-party verwelkom die inhegtenisneming van die Misdaadintelligensiehoof, Dumisani Khumalo, en sê senior lede van wetstoepassing moet aan die hoogste standaarde van integriteit en aanspreeklikheid voldoen. Khumalo is aangekeer in verband met vermeende onregmatige senior aanstellings in die SAPD-misdaadintelligensie-afdeling. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê korrupsie en misdadigheid kan nie toegelaat word by diegene […]
# Olimpiese Spele: Die president van Internasionale Olimpiese Komitee, Kirsty Coventry, sê daar is oorweldigende steun onder lede om die vrouekategorie in sport te beskerm. Dit volg na die omstredenheid oor die 2024-bokstoernooi by die Parys-spele waar twee atlete, Imane Khelif en Lin Yu-Ting, goue medaljes gewen het. Dit ten spyte daarvan dat hulle die […]
# Iran se opperleier, Ajatolla Ali Khamenei, sê Amerika se aanvalle het niks belangrik reggekry om die land se kernprogram te vertraag nie. President Donald Trump beweer die aanvalle op drie terreine het Iran se kernvermoë uitgewis. Volgens ʼn uitgelekte intelligensieverslag is die skade moontlik nie so erg nie. Khamenei het in sy eerste openbare […]
# Die Nasionale Unie van Mynwerkers se gewese adjunkpresident Phillip Vilakazi is verkies as die vakbond se nuwe president nadat hy Dan Balepile met 80 stemme verslaan het by die 18de Nasionale Kongres in Boksburg. Balepile het vir ʼn tweede termyn gestaan. Olihile Kgwari is die nuwe adjunkpresident, Mpho Phakedi is die hoofsekretaris en die […]
# Die DA het die inhegtenisneming van die misdaadintelligensiehoof, Dumisani Khumalo, verwelkom. Dit hou verband met vermeende onwettige aanstellings. Dit volg na die arrestasies van ander senior amptenare van die Misdaadintelligensiediens vroeër die maand, insluitend die finansiële hoof, Philani Lushaba, in verband met ʼn beweerde toesmeerdery van ʼn inbraak en onregmatige aankope van twee luukse […]