# Tennis: Die winsgewende Six Kings Slam met ses van die wêreld se beste spelers begin vandag in Riaad, Saoedi-Arabië. Die eerste kwarteindstryd is tussen die Duitser Alexander Zverev en die Amerikaner Taylor Fritz en die tweede tussen die Italianer Jannik Sinner en die Griek Stefanos Tsitsipas. Die twee wenners speel dan onderskeidelik teen die […]
# Tennis: The lucrative Six Kings Slam with six of the world’s best players gets underway in Riyadh, Saudi Arabia, today with the first quarterfinal between Germany’s Alexander Zverev and American Taylor Fritz. The other quarterfinal will be between Italian Jannik Sinner and Greece’s Stefanos Tsitsipas. The two winners will take on world number one, […]
# Die Nasionale Tesourie het bevestig die eThekwini-munisipaliteit se finansiële status is gesond gebaseer op ‘n hersiening van finansiële verslae en geouditeerde state. Die bevindinge toon konsekwente inkomstegroei en beklemtoon die behoefte aan praktiese maatreëls om langtermyn volhoubaarheid te handhaaf. Sleutelaanwysers van eThekwini se finansiële sterkte sluit in die aanvaarding van ‘n ten volle befondsde […]
# ActionSA sê hy is bekommerd dat die Padongelukkefonds heeltemal bankrot is met onopgetekende laste van meer as 500-miljard-rand. Dis byna ʼn vyfde van die nasionale regering se totale jaarlikse begroting. ActionSA se woordvoerder, Matthew George, sê laste wat nie aangeteken is nie, is een van die ernstigste finansiële wanvoorstellings by enige staatsinstelling in demokratiese […]
# Atletiek: Vyf mans- en vyf vroue-atlete is benoem vir die Wêreldatletiek-toekennings se baanatleet van die jaar. Drie Amerikaners, Noah Lyles, Rai Benjamin en Cordell Tinch, asook die Keniaan Emmanuel Wanyonyi, en Jimmy Gressier van Frankryk is die mans se kandidate. In die vrouekategorie is twee Keniane, Beatrice Chebet en Faith Kipyegon, twee Amerikaners, Melissa […]
# Die parlementêre Staande Komitee oor Openbare Rekeninge hoor hierdie week getuienis aan oor die Padongelukkefonds se verkrygings- en finansiële bestuursprosesse. Drie persone sal vandag getuig. Die komitee het verlede week getuienis van die Spesiale Ondersoekeenheid aangehoor wat sistemiese skendings van vertrouenspligte, onregmatige verkrygings en finansiële wanbestuur insluit. Die Ondersoekeenheid het ook talle oortredings van […]
# Eerste minister Keir Starmer sê die Verenigde Koninkryk kan ʼn rol speel om die Gaza-skietstilstand te monitor, maar ook om Hamas en sy wapens se vermoë buite aksie te stel. Die militante groep het voorheen geweier om sy wapens neer te lê tensy ʼn Palestynse staat gevestig word. Starmer sê dis belangrik dat daar […]
# National Treasury has confirmed that eThekwini Municipality’s financial standing is sound, based on a review of financial reports and audited statements. The findings show consistent revenue growth and highlight the need for practical measures to maintain long-term sustainability. Key indicators of eThekwini’s financial strength include adoption of a fully funded budget, timely payment of […]
# ActionSA says it is concerned that the Road Accident Fund is completely insolvent, with unrecorded liabilities exceeding 500-billion-rand. This amounts to nearly one-fifth of the national government’s entire annual budget. ActionSA’s Matthew George says unrecorded liabilities are one of the most serious financial misstatements by any state entity in democratic South Africa. He says […]