# Die DA in die Wes-Kaap vier Mei-maand as Kinderbeskermingsmaand. Wendy Kaizer-Philander van die party sê die provinsie moet verenig in die beskerming van kinders se regte, en gevra vir daadwerklik optrede. Sy het verwys na die verdwyning van Joslin Smith en gemeenskappe aangemoedig om saam met die regering en kinderbeskermingsorganisasies te werk en gepleit […]
# Mpumalanga’s MEC for Community Safety, Jackie Macie, has urged motorists to drive cautiously as the Metro FM Music Awards and Soweto Derby are both set to take place today. Macie warns that road crashes often claim lives, devastating families and the economy. He stressed to motorists to obey traffic laws, especially as workers return […]
# Prince Harry lost his appeal to restore his full UK police protection when visiting Britain. He argued that his family was at risk. Harry has been embroiled in the years-long legal saga since the UK government downgraded his security when he stepped down from royal life and left to live abroad. He was not […]
# The DA in the Western Cape has marked May as Child Protection Month. The party’s Wendy Kaizer-Philander says the province must unite in safeguarding children’s rights with a strong call to action. She referenced the disappearance of Joslin Smith, urging communities to work with government and child protection bodies. She calls for a turning […]
# Die SAKP sê sy besluit om aan die 2026 plaaslike-regeringverkiesing deel te neem is nie om eng party-politieke redes nie, maar ʼn regstreekse reaksie op die krisis van werkersklas-verteenwoordiging. Die SAKP gaan die eerste keer buite sy vennootskap met die ANC aan ʼn verkiesing deelneem. Hy sê besluite oor die ekonomie en samelewing word […]
# Die EFF in Gauteng sê hy het besluit om vandag ‘n optog te hou na die Afrikaanse gemeenskap Kleinfontein naby Pretoria. Die Gautengse Hooggeregshof het Kleinfontein verlede jaar as onwettige nedersetting verklaar wat nie aan die Tshwane-munisipaliteit se regulasies vir grondgebruik voldoen nie. Dumisani Baleni van die EFF sê die optog is ‘n optrede […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-een Aryna Sabalenka en Coco Gauff takel mekaar môre in die Madrid Ope-eindstryd. Sabalenka van Belarus het Elina Svitolina van Oekraïne in die halfeindronde verslaan terwyl Gauff die heersende kampioen van Pole, Iga Swiatek afgeransel het. In die mansafdeling het die Noorweër, Casper Ruud, die Rus Daniil Medvedev geklop om die halfeindronde […]
# President Cyril Ramaphosa het die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming verdedig en sê dit wil regstel wat apartheid aan die land gedoen het. Die DA daag die wet se indiensnemingskwotas uit en sê dis bloot rasse-uitsluiting onder ʼn nuwe naam. Die wet skryf aanstelkwotas voor vir 18 ekonomiese sektore om indiensneming van aangewese groepe te […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag sê hy het begin om sy personeel en toerusting in fases uit die oostelike Demokratiese Republiek die Kongo te onttrek. Dit volg na ʼn bevel van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap. Die SANW het verlede maand besluit om sy magte uit die DRK te onttrek nadat 17 soldate in gevegte met die […]