# Cricket: South Africa beat England by 14 runs in the Duckworth-Lewis-Stern method in their rain-affected clash in Cardiff, to take a 1-0 lead in the three-match T20 series. Persistent downpours delayed the start of the game by over two hours, leaving only a nine-overs-a-side contest possible. Aiden Markram scored 28 as the Proteas powered […]
# Die United African Transformation sê die voortgesette nasionale makro-organisasie van die regeringsproses bedreig landelike ontwikkelingsprogramme. Die party waarsku meer as 200 amptenare van die Direktoraat Koöperasies en Ondernemingsontwikkeling word gedwing om landbourolle aan te neem waarvoor hulle nie opgelei is nie en dit stel die sukses van grondhervormingsprojekte in gevaar. Die party se leier, […]
# The United African Transformation says the ongoing National Macro Organisation of Government process is threatening rural development programmes. The transformation warns that over 200 officials from the Directorate of Co-operatives and Enterprise Development are being forced into agricultural roles they are not trained for, putting the success of land reform initiatives at risk. Party […]
# Tennis: Die Davisbeker-wedstryd tussen Kanada en Israel sal die naweek in Halifax weens veiligheidsredes in ʼn geslote ruimte sonder toeskouers gespeel word. Dit volg nadat meer as 400 Kanadese atlete en akademici Tennis Kanada in ʼn brief aangeraai het om die geleentheid af te stel weens Israel se optrede in Gaza en die Wesoewer. […]
# Die regering verwelkom Statistiek Suid-Afrika se jongste ekonomiese syfers wat aandui die land se bruto binnelandse produk het in die tweede kwartaal vanjaar met 0,8-persent gegroei. Dit volg na ʼn skamele 0,1-persent groei in die eerste kwartaal. Vervaardiging, mynbou en handel het groei aan die ekonomie se voorsieningskant gelei. Die regering sê hierdie syfers […]
# Israel se eerste minister Benjamin Netanyahu sê sy land het heeltemal onafhanklik opgetree in sy aanvalle op Katar. Die Israelse weermag het gister die Hamas-leierskap in Doha aangeval. Hamas sê vyf lede is in die aanval dood, maar die onderhandelingspan is ongedeerd. Katar is ʼn belangrike bemiddelaar in onderhandelings oor ʼn skietstilstand, en behou […]
# Die DA sê president Cyril Ramaphosa se versuim om te bevestig dat Suid-Afrika se benoemde ambassadeur in Amerika nie ʼn ANC-kader sal wees nie, wek kommer. Ramaphosa het gister op vrae in die Parlement gesê hy finaliseer ʼn nuwe ambassadeur se aanstelling en belowe dis ʼn ervare, wêreldwyse diplomaat met ʼn deeglike kennis van […]
# Tennis: The Davis Cup match between Canada and Israel will be played in a closed venue without spectators in Halifax this weekend due to safety concerns. This comes after more than 400 Canadian athletes and academics urged Tennis Canada in a letter to cancel the event over Israel’s actions in Gaza and the West Bank. Tennis […]
# Government has welcomed the latest economic figures released by Statistics South Africa, which indicate that the country’s gross domestic product grew by 0.8-percent in the second quarter of this year. This follows a modest 0.1-percent increase in the first quarter. Manufacturing, mining, and trade led growth on the supply side of the economy. The government […]