#ActionSA sê president Cyril Ramaphosa moet alle ministers in die regering van nasionale eenheid afdank wat verantwoordelik is vir ekonomiese beleid, na die jongste arbeidsmagopname van Statistieke Suid-Afrika. Die verslag vir Januarie tot Maart toon dat meer as 300-duisend werksgeleenthede verlore gegaan het, wat die uitgebreide werkloosheidsyfer tot 43,7-persent verhoog. Alan Beesley van die party […]
# Die Suid-Afrikaanse superster, Tyla, sal een van die kunstenaars wees met die openingseremonies van die Wêreldbeker-sokkertoernooi. Daar sal afsonderlike seremonies wees in die gasheerlande – Amerika, Mexiko en Kanada. Die vieringe begin op 11 Junie in Mexiko waar die Grammy-bekroonde Tyla saam met ander kunstenaars soos J Balvin en Los Ángeles Azules sal optree. […]
# President Cyril Ramaphosa sê hy sal voortgaan om alles in sy vermoë te doen om die ekonomie te herbou, instellings te herstel en die samelewing te hernu. Hy het die land gisteraand by die Uniegebou toegespreek en gesê hy gaan die onafhanklike paneel se verslag oor Phala Phala op hersiening neem. Ramaphosa sê hy […]
# President Donald Trump van Amerika sê die skietstilstand tussen Amerika en Iran is op ʼn naaldpunt. Dit volg nadat hy Teheran se jongste teenvoorstel om vyandelikhede te beëindig, as eenvoudig onaanvaarbaar beskryf het. Amerika se memorandum van een bladsy met 14 punte sluit voorstelle in soos die beëindiging van Iran se uraanverryking en die […]
# Kaapstad se Ramprisiko-bestuursentrum sê die kouefront wat die land gister getref het, het aansienlike gevolge gehad. Hewige storms het oorstromings, kragonderbrekings en skade veroorsaak en in Kenilworth is een sterfte aangemeld. Die storm duur voort en alle staat- en spesiale skole in die Wes-Kaap is vandag gesluit. Rampbestuur se woordvoerder, Charlotte Powell, sê spanne […]
# President Cyril Ramaphosa says he will continue to do everything within his means to advance the rebuilding of the economy, the restoration of institutions and the renewal of society. He addressed the nation at the Union Buildings yesterday evening, where he announced that he will take on review the independent panel report on Phala […]
# South African superstar Tyla will be one of the performers for the opening ceremony of the FIFA World Cup. Three separate ceremonies will be staged across the host nations, the United States, Mexico, and Canada. The celebrations will begin on June 11th in Mexico, where Grammy award-winning Tyla will perform alongside the likes of J […]
# US president Donald Trump says the ceasefire between the US and Iran is on “massive life support”. This follows Tehran’s latest counterproposal to end hostilities, which he called “simply unacceptable”. The one-page, 14-point US memorandum includes provisions such as a suspension of Iranian nuclear enrichment and restoring free transit through the Strait of Hormuz. […]
# The Cape Town Disaster Risk Management Centre says the impacts from the frontal system, which made landfall on Monday, have been extensive. Severe storms caused flooding, power outages, and damage, with one death reported in Kenilworth. As the severe weather continues, all public and special schools in the Western Cape are closed today. Disaster […]